16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HOËfREKWENSIE WOORDE

KABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

Die onderstaande is woorde wat gereeld in Afrikaanse tekste en storieboeke verskyn.

Die lys word ingesluit om aan onderwysers ‘n idee te gee van die kernwoordeskat wat leerders in Eerste Addisionele

Taal behoort te bemeester. hierdie woordeskat word opgebou deur na Afrikaans te luister en dit te lees, asook deur

Afrikaans te praat en te skryf. Die woorde moenie buite konteks onderrig word nie.

Die woorde wat leerders in hul Eerste Addisionele Taal aanleer, sal nie presies dieselfde wees as die onderstaande

woorde nie. Die woorde wat aangeleer word, sal afhang van die temas wat die onderwyser gebruik en die boeke wat

hy of sy vir die leerders lees. Omdat dit die eerste addisionele taal is, word die woorde aangeleer deur middel van

luister en lees in die teenwoordige tyd.

hierdie lyste word slegs as riglyn ingesluit. Onderwysers moet self rekord hou van die woorde wat die leerders hoor

en kan lees. Sodra die leerders in hul eerste addisionele taal kan lees, kan ‘n Afrikaanse woordmuur in die klaskamer

aangebring word en kan die leerders aangemoedig word om ‘n eenvoudige kinderwoordeboek te gebruik. Sodra die

leerders kan skryf, word hulle gelei om nuwe woorde in ‘n persoonlike woordeboek (of woordeskatboek) te skryf. Die

onderwyser kan gereelde woordeskat- en speltoetse doen.

Eerste 100 hoëfrekwensie woorde

1. is 21. kan 41. nog 61. ma 81. jou

2. sit 22. al 42. maar 61. pa 82. nou

3. en 23. met 43. daar 62. na 83. sou

4. 'n 24. kom 44. aan 63. so 84. hou

5. die 25. om 45. haar 64. te 85. gou

6. in 26. my 46. gaan 65. nie 86. uit

7. ons 27. wat 47. laat 67. sien 87. huis

8. tot 28. kon 48. maak 68. wie 88. want

9. van 29. op 49. staan 69. tog 89. waar

10. vir 30. kyk 50. soos 70. toe 90. jaar

11. as 31. het 51. ook 71. doen 91. klein

12. sê 32. sy 52. oom 72. hoe 92. man

13. net 33. jy 53. loop 73. moet 93. kry

14. dan 34. hy 54. voor 74. goed 94. dat

15. was 35. by 55. oor 75. roep 95. gee

16. wil 36. bly 56. groot 76. voel 96. saam

17. dit 37. hom 57. wees 77. doen 97. eers

18. ek 38. af 58. weer 78. hoe 98. baie

19. sal 39. of 59. weet 79. moet 99. nee

20. dis 40. se 60. ja 80. goed 100. hier

89

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!