16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

SKRYfWERK

TAALSTRUKTUUR

INHOUD / KONSEPTE / VAARDIGHEDE

Skryfaktiwiteite (30 minute per week)

GRAAD 3: KWARTAAL 4

VOORGESTELDE KONTAKTYD

Skryfwerk:

minimum tyd: 30 minute per week

maksimum tyd: 1 uur per week

Taalstruktuur: 30 minute per week

Een of twee hoof-aktiwiteite per week as die maksimum tyd gebruik word, en een aktiwiteit per week as die minimum

tyd gebruik word.

Die onderwyser sal die nuwe tekstipe moet bekendstel - om stories te skryf. Die leerders sal baie leiding nodig hê en

die onderwyser sal moet begin deur die storie saam met die klas te skryf. Die onderwyser begin deur ‘n eenvoudige,

bekende storie vir die klas te vertel. Dan vra die onderwyser wie die karakters is, waar die storie plaasvind en

watter gebeure plaasvind. Die onderwyser vra in watter tyd (die teenwoordige of verlede tyd) die storie afspeel.

Die onderwysers vra dan dat die leerders hul eie karakters vir ‘n storie kies, asook waar die storie gaan afspeel en

in watter tyd die storie vertel gaan word. Die leerders ontwikkel dan die storie met die onderwyser se hulp en die

onderwyser skryf die storie op die bord. Verskillende leerders word gevra om die storie hardop voor te lees en die

leerders skryf dan die storie in hul boeke.

• Gebruik handskrifvaardighede wat reeds in Huistaal aangeleer is.

• Skryf moeiliker lyste met opskrifte neer, byvoorbeeld: Verskillende vervoermiddels: fiets, motor, trein, motorfiets, taxi, bus,

boot, vliegtuig.

• Skryf ‘n paragraaf van 6 - 8 sinne oor ‘n bekende onderwerp.

• Organiseer inligting op ‘n tabel of staafgrafiek, byvoorbeeld ‘n staafgrafiek nadat ‘n ondersoek gedoen is na verskillende

vervoermiddels wat gebruik word om leerders skool toe te vervoer.

• Skryf ‘n persoonlike vertelling, byvoorbeeld: Verlede naweek het ek … Eers het ek …

• Skryf, met hulp van die onderwyser, ’n storie.

• Gebruik die skryfproses (beplan, skryf, redigeer, bied aan).

• Gebruik leestekens wat reeds in Huistaal aangeleer is (punte, kommas vraagtekens, uitroeptekens en aanhalingstekens).

• Spel algemene woorde korrek en probeer onbekende woorde gebruik deur van klankkennis gebruik te maak.

• Gebruik die verlede tyd vlot en akkuraat.

• Bou eie woordbank en persoonlike woordeboek op.

• Gebruik een- en tweetalige kinderwoordeboeke.

Taalstruktuuraktiwiteite (30 minute per week)

In hierdie aktiwiteite begin leerders op taal in konteks te fokus; daarom moet taal binne ‘n betekenisvolle konteks plaasvind.

• Verstaan en gebruik die toekomende tyd, byvoorbeeld: Ek sal môre dorp toe gaan.

• Verstaan en gebruik byvoeglike naamwoorde (trappe van vergelyking), byvoorbeeld: ‘n Motor is vinniger as ‘n fiets. ‘n

Vliegtuig is die vinnigste.

• Hersien die taalstrukture wat in Graad 1 en 2 gedoen is.

86 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!