01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

96

Hulpdienste

10.6.12 Jeugwerkfonds

• Om gemeentes te bemagtig in alle fasette van jeugwerk in die sinode van Noord-Kaapland

Sien Reglement Jeugwerkfonds

10.6.13 VBO Reserwefonds

• Om VBO-geleenthede vir bedienaars van die Woord, wat die Ned. Geref. Kerk in Noord-

Kaapland in die sinodale aanbied, te help befonds.

• Om gemeentes, wat dit nie finansieel kan bekostig nie, in staat te stel dat hulle bedienaar van

die Woord die nodige bedieningsvaardighede behou deur aan die verskillende fasette van

voortgesette bedieningsontwikkeling (VBO) deel te neem

Sien Reglement VBO Reserwefonds

11. BELEGGINGS / BELEGGINGSBELEID

Beleggingssbeleid is aangeheg as Bylae.

12. PERSONEEL

12.1 Predikant in sinodale diens

12.1.1 Die sinodale kommissies vir hulpdienste, bedieningsondersteuning en diens en getuienis benoem

die predikant in sinodale diens deur ’n taakspan daarvoor aan te stel met die sinodale kommissie

vir bedieningsondersteuning as sameroeper.

12.1.2 Die posbenaming is predikant in sinodale diens in die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland.

12.1.3 Vergoeding van die predikant in sinodale diens word onderhandel in ooreenstemming met

onderstaande riglyne:

Traktement Volgens die riglyn van die algemene steunspan fondse en bates (ASFB)

Vervoertoelae Volgens die riglyn van die algemene steunspan fondse en bates (ASFB)

Medies

Die twee derdes (2/3) van die premie van ’n mediese skema wat

goedgekeur is volgens die Wet op Mediese Skemas.

Pensioen- en Ooreenkomstig die Reglement van die Predikante- en

groepskema Weduwee-pensioenfonds van die NG Kerk in Suid-Afrika op die 21.5%

Dertiende tjek

vlak.

Die 13de tjek word bereken op topskaal volgens die salaris-aanbeveling

van die algemene steunspan fondse en bates (ASFB).

12.1.4 Posbeskrywing en opdrag predikant in sinodale diens is omvat in sy dienskontrak.

12.1.5 Die toesig oor die predikant in sinodale diens is die verantwoordelikheid van die sinodale

kommissie vir hulpdienste

12.2 Administratiewe amptenare van Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland

12.2.1 Sien Personeelbeleid vir administratiewe personeel van die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!