01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kerkorde

langer as drie maande na aanvaarding van

die beroep val nie.

8.4 Beroep van iemand wat vroeg

geëmeriteer het

8.4.1 ’n Bedienaar van die Woord wat weens

gesondheidsredes geëmeriteer het en wat

wens om weer tot die bediening terug te

keer, moet daarvoor aansoek doen by die

ring/ringskommissie waar hy demissie

ontvang het. Sy aansoek moet vergesel

wees van ’n mediese sertifikaat van resente

datum. Nadat die ring/ringskommissie die

aansoek goedgekeur het, word by die

sinodale kerkordekommissie aanbeveel dat

die bedienaar van die Woord beroepbaar

verklaar word.

8.4.2 ’n Bedienaar van die Woord wat om

ander redes as gesondheidsredes voor die

ouderdom 65 emeriteer, en wat begeer om

tot die bediening terug te keer, moet

daarvoor aansoek doen by die

ring/ringskommissie waar hy demissie

ontvang het. Die aansoek, waarin die

emeritus verklaar dat hy in staat is om weer

voltyds diens te aanvaar, moet van ’n

aanbeveling van die ring waar hy na aftrede

woonagtig was, asook ’n resente mediese

sertifikaat vergesel wees. Nadat die

ring/ringskommissie die aansoek

goedgekeur het, word by die sinodale

kerkordekommissie aanbeveel dat die

bedienaar van die Woord beroepbaar

verklaar word.

8.4.3 In beide gevalle (7.9.1 en 7.9.2) gee die

sinodale kerkordekommissie deur middel

van ’n verklaring hiervan kennis in die

Kerkbode.

8.5 Kennis van bevestiging

8.5.1 Die kerkraad gee onverwyld aan die

ring kennis van bevestiging.

8.5.2 Die skriba van die ringskommissie gee

dadelik kennis van die bevestiging aan die

predikant in sinodale diens en vir die

algemene steunspan predikantesake (ASP),

met vermelding van die datum van

bevestiging.

8.5.3 In die geval van proponente, gee die

skriba van die ringskommissie aan die

predikant in sinodale diens kennis van die

bevestiging en laasgenoemde reik ’n Akte

van Bevestiging op die voorgeskrewe vorm

uit.

8.5.3.1 Die kennisgewing van die ringskriba

aan die predikant in sinodale diens moet die

volgende inligting bevat:

8.5.3.1.1 die volle name van die proponent;

8.5.3.1.2 sy/haar geboortedatum;

8.5.3.1.3 die datum van bevestiging;

8.5.3.1.4 die naam van die gemeente;

8.5.3.1.5 die naam van die bedienaar van die

Woord wat die bevestiging waargeneem het

en

148

8.5.3.1.6 die name van die bedienaars van

die Woord wat aan die handoplegging

deelgeneem het.

15.3 Bepaling 13

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 13.3 tot 13.5

soos volg gewysig word

Ou bepaling

Bepaling 13

13.3 Die bedienaar van die Woord mag in

die onderhandeling met die kerkraad oor

die ooreenkoms op al die voordele ten

opsigte van sy lewensonderhoud volgens

sinodale besluite aanspraak maak. As

voorbeeld hiervan dien traktement volgens

die skaal van die sinode, vrye woning of

toelaag, genoegsame vervoertoelaag, vrye

gebruik van water en ligte, jaarlikse verlof

en bonus en ten minste die helfte van die

koste van lidmaatskap van ’n mediese

skema ingestel volgens die Wet op Mediese

Skemas.

Besluit by bepaling 13.3

13.4 Die sinode van Noord-Kaapland

aanvaar dat kerf 1 (volgens bepaling 13.3

soos van toepassing) van die riglyne van

die algemene sinode ’n minimum

voorwaarde sal wees vir alle aanstellings

volgens bepaling 7.2.

13.4 Jaarlikse verlof van ’n bedienaar van

die Woord, kan na wedersydse goedkeuring

deur die betrokke gemeentes, oorgedra

word met dien verstande dat dit geen

opgehoopte verlof insluit nie.

13.5 Elke kerkraad of sinodale kommissie is

verantwoordelik vir die pensioenvoorregte,

volgens die reëls van die Predikante

Pensioenfonds van die Ned. Geref. Kerk in

Suid-Afrika, van bedienaars van die Woord

in sy diens.

Nuwe bepaling

Bepaling 13

13.3 Die bedienaar van die Woord mag in

die onderhandeling met die kerkraad oor

die ooreenkoms op al die voordele ten

opsigte van sy lewensonderhoud volgens

sinodale besluite aanspraak maak. As

voorbeeld hiervan dien traktement volgens

die skaal van die sinode, vrye woning of

toelaag, genoegsame vervoertoelaag, vrye

gebruik van water en ligte, jaarlikse verlof

en bonus en ten minste die helfte van die

koste van lidmaatskap van ’n mediese

skema ingestel volgens die Wet op Mediese

Skemas.

13.4 Die sinode van Noord-Kaapland

aanvaar dat kerf 1 van die riglyne van die

algemene sinode ’n minimum voorwaarde

sal wees vir alle aanstellings.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!