01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

171

Bedieningsondersteuning

Die belangrikste bly egter dat daar gekyk word Geref. Kerk in Noord-Kaapland en gemeentes

na maniere, om vroue geestelik toe te rus vir die bedank vir die voorreg wat ons het om as vroue

uitdagings waarvoor hulle staan – uitdagings wat mekaar te bedien en weer nuwe moed te skep

dikwels drasties verskil van dié van mans.

vir die alledaagse veeleisende take en

Na aanleiding van bogenoemde verslag, is die verpligtinge.

volgende doelwitte vir die Vrouelessenaar NK vir Die Vrouelessenaar wil graag help om die

die volgende 2 jaar as volg:

bediening aan vrouelidmate in elke gemeente te

1. Opbou van vroue

bevorder. So ver moontlik wil ons kerkrade en

2. Vroue inspireer en bemagtig

predikante se hande vat, om die unieke

3. Netwerk en samewerking – behoeftes van vroue aan te spreek, sonder om

kommunikasie (gedagtes deel en by voorskriftelik te wees. Elke gemeente het ’n eie

mekaar leer)

karakter en moet daarom die vryheid hê om die

4. Om inligting van die Vrouelessenaar met vrouelidmate te bedien soos wat prakties

ringe en gemeentes te deel

uitvoerbaar is in die gemeente.

5. Vroue oor ’n wye spektrum betrek

Dit is egter goed vir die onderlinge

6. Om gemeentes en ringe te help wat om verbondenheid en opbou dat ons as vroue van

hulp vra – spesifieke behoeftes

die Noord-Kaapland by mekaar kan leer en

7. Geestelike groei

mekaar kan ondersteun.

8. Mense te bemoedig

Hiermee bedank ons ook die sinode vir fondse

9. Identifisering van vrou/e in elke gemeente wat in die verlede aan ons toegestaan is, om met

wat ’n passie vir vrouesake het

die werksaamhede te kon voortgaan.

Die Vrouelessenaar wil graag hê dat elke

gemeente spesifiek aandag sal gee aan 9.3 Lidmaatbemagtiging

vrouelidmate:

Die portefeulje het sedert die 2012 sinodesitting

• Dat vroue geïnspireer en bemagtig sal vyf keer vergader (tot en met 13 Maart 2014).

word om hul roeping en gawes, voluit, tot

eer van God en tot opbou van die 9.3.1 Fokusarea

liggaam van Christus uit te leef – as deel Die portefeuljemandaat spruit voort uit die

van gemeentebediening.

tafelgesprekke van die 2012 sinodesitting. Die

• Dat, deur interaksie met die Woord en tafelgesprekke het die volgende fokuspunte t.o.v.

met mekaar, vroue toegerus word, lidmaatbemagtiging geïdentifiseer:

begelei word op die pad van geestelike a. Leiding aan lidmate om waarlik met God

groei, versorg word en geleenthede vir

te wandel en vanuit hul verhouding met

diens geskep word.

God te leef.

• Dat daar ruimte vir die uitlewing van b. Verdiepte spiritualiteit wat lidmate in staat

vroue se eiesoortige behoeftes en

stel om geloofsonderskeidend te leef.

belange geskep word

c. Help lidmate om hul gawes te ontdek ter

• Dat die vrouepotensiaal ontwikkel en

wille van groter diensbaarheid in God se

benut sal word, op alle terreine van die

Koninkryk.

kerk se werksaamhede.

d. Toerusting van lidmate in

Dit is ons bede dat alle vrouelidmate tuis sal voel

geloofsdissiplines.

in die NG Kerk en dat hulle in hul eie gemeente, e. Die vestiging van waardes by lidmate, wat

geleenthede sal hê om toegerus te word, maar

insluit: eerlikheid, vertroue, liefde,

ook om die Here te dien deur praktiese

openheid, diensbaarheid, gasvryheid,

dienswerk en so by te dra tot die opbou van die

luister, gebed, eienaarskap en

Liggaam van Christus.

rentmeesterskap.

Die Vrouelessenaar NK hou elke ses maande ’n f. Uitbreiding van lidmate se God- en

vergadering, waartydens beplanning gedoen en

kerkbegrip.

ondersteuning gebied word.

g. Hoe kan ons jonger lidmate meer betrokke

Twee afgevaardigdes het die vergadering van

maak in die gemeente?

die Vrouelessenaar van die Algemene Sinode

bygewoon. By die geleentheid kon ons baie leer Sinode 2012 het die volgende besluit t.o.v. die

uit die werksaamhede van ander sinodale streke, tafelgesprekuitkomste geneem:

maar kon ons ook ’n bydrae lewer in die poging Die sinode versoek die sinodale kommissie

om werklik te soek na God se wil vir die vroue vir bedieningsondersteuning om die inligting

van die NG Kerk.

vanaf tafelgesprekke weer deeglik deur te

Met die hulp van die sinode van die Ned. Geref. werk ten einde te verseker dat alles wat

Kerk in Noord-Kaapland kon ons ook ’n heerlike rondom die tafels bespreek is wel ondervang

Vrouefees met Hettie Brittz as spreker aanbied. is.

Die samekoms van die groot groep Die sinode gee opdrag aan die sinodale

christenvroue was onvergeetlik en verseker baie kommissie vir bedieningsondersteuning om

opbouend en wil ons die sinode van die Ned.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!