01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Diens en Getuienis

word om ’n verteenwoordiger by Seisoen van

Menswaardigheid aan te wys.

Ds. PL Louw is aangewys as die

verteenwoordiger van Noord-Kaapland by die

Seisoen van Menswaardigheid.

AANBEVELING

Die sinode besluit dat

1. ’n verteenwoordiger vir seisoen van

menswaardigheid aan gewys word.

28

16. SINODALE KOMMISSIE VIR DIENS EN

GETUIENIS

AANBEVELING

Die sinode besluit dat ’n sinodale kommissie

vir diens en getuienis saamgestel word soos

voorgeskryf in die huishoudelike bepalinge

van die sinodale kommissie vir diens en

getuienis.

17. SLOT

Die kommissie vertrou dat hy sy opdrag

uitgevoer het.

18. LEDE VAN DIE KOMMISSIE

Ds. SW Theart (voorsitter)

Ds. MJ Coetzer (ondervoorsitter)

Ds. JS Kloppers (skriba)

Ds. A Werner

Ds. JA van Schalkwyk

Ds. AW Grobler

Dr. JS Henning

Ds. SJ Schoeman

Ds. JH Rademeyer

Ds. LM Coreejes

Ds. FA Fouché

Ds FD Hugo (Hoof Uitvoerende Direkteur Caritas

Gemeenskapsfokus NPC)

Ds JPL Mostert (predikant in sinodale diens)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!