01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

89

Hulpdienste

3.14 Wys sonder afstanddoening van aanspreeklikheid die nodige taakspanne aan om gedelegeerde

werksaamhede te onderneem.

3.15 Wys drie fidusiêre verantwoordelike persone aan soos vereis vir die sinode as openbare

weldaadorganisasie; en

3.16 Sien toe dat die jaarlikse opgawe van inkomste aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)

voorsien word soos deur die Belastingvrystellingseenheid van die SAID vereis.

3.17 Dit is wenslik dat inligting vanuit die kommissie aan ringe en kerkrade deurgestuur word.

3.18 Die sinodale kommissie vir hulpdienste skakel met ander kommissies van die sinode soos nodig.

3.19 Die predikant in sinodale diens dien op die algemene steunspan fondse en bates (ASFB).

3.20 Verteenwoordigers by die werksaamhede van die algemene sinode lewer verslag aan die

kommissie.

3.21 Voer die opdragte van die sinode uit.

3.22 Hanteer praktiese reëlings vir sinodale vergaderings (Logistiek)

3.23 Doen verslag van sy werksaamhede aan die sinode.

4. KONSTITUERING EN VERGADERINGS

4.1 Die sinodale kommissie vir hulpdienste konstitueer tydens elke gewone vergadering van die

sinode.

4.2 Die sinodale kerk kommissie vir hulpdienste vergader ten minste een maal per jaar soos met die

predikant in sinodale diens gekoördineer. Die sinodale kommissie vir hulpdienste mag egter ook

vergader soos omstandighede dit vereis.

5. BESTUURSPROSES (bepaling 57.6.4)

5.1 Die sinodale kommissie vir hulpdienste begroot jaarliks vir die vergaderings.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!