01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2

Taakspan sinodebeplanning

AANBEVELING

Die voorsitter verklaar die vergadering wettig

gekonstitueerd.

• Afrikaanse Protestantse Kerk

Groeteboodskappe sal 10 min voor ete of teetyd

plaasvind.

3.4.4 Verkiesing van moderatuur

Die verkiesing van die moderatuur vind plaas

volgens bepaling 34 van die Kerkorde van die

Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland.

Diering van Griekwastad is versoek om ’n

groslys te voorsien waaruit ’n voorsitter en

ondervoorsitter gekies kan word.

Die ring van Griekwastad het di. SW Theart,

PG Otto en FJ Heymans genomineer vir die

groslys waaruit ’n voorsitter en

ondervoorsitter gekies kan word.

’n Voorsitter en ondervoorsitter word

agtereenvolgens verkies, nadat in elke geval ’n

nuwe groslys gevorm is – telkens (nominasies

en stemming) per geslote stembriefies (Bepaling

1.4 en 2 van die Reglement van Orde)

Die stembriewe word opgeneem en getel deur

die stemtellers.

Daar word voortgegaan met die behandeling van

die verslag van die taakspan sinodebeplanning,

terwyl die verkiesing van die voorsitter en

ondervoorsitter aan die gang is.

3.5 Werkswyse en tydsindeling

Die voorgestelde werkswyse (Bylae 2) en

tydsindeling (Bylae 3) van die vergadering is

aangeheg by hierdie verslag.

AANBEVELING

Die sinode besluit

1. om die voorgestelde werkswyse (Bylae

2) en tydsindeling (Bylae 3) goed te keur.

2. Indien ’n verslag nie afgehandel is by die

verstryking van die toegestane tyd nie,

besluit die vergadering of dit dadelik

afgehandel word of oorstaan tot ’n later

geleentheid.

3.6 Afsluiting van vergadering

Die sinode sal nie later as 12:00 Donderdag 16

Oktober 2014 verdaag nie. Die verrigtinge word

afgesluit met Skriflesing en gebed deur die

voorsitter of iemand deur hom daartoe versoek.

(Bepaling 9 van die Reglement van Orde).

3.8 Standaardisering van verslae

Almal verantwoordelik vir verslae aan die sinode

is versoek om ter wille van eenvormigheid en die

rekenarisering van die agenda te let op die

skryfwyse van verslae van die vorige sinode in

Noord-Kaapland. Waar nodig, is redaksionele en

numeringsveranderinge aangebring kragtens

Bepaling 7.3 van die Reglement van Orde.

3.9 Ander reëlings

3.9.1 Vorms waarop voorstelle geskryf word,

is voorberei. Geen voorstel wat nie op so ’n vorm

geskryf is, sal aanvaar word nie.

3.9.2 Tydelike kommissies kry geleentheid om

in die aande na afloop van die normale

sittingstyd te vergader.

3.9.3 Afgevaardigdes word op ’n staande

besluit gewys, naamlik dat afgevaardigdes met

gemaklike – dog netjiese kleredrag sinodesittings

kan bywoon.

3.10 Verteenwoordigers van teologiese

fakulteite

Geen verteenwoordigers is genooi nie.

3.11 Kommunikasie - media

Die taakspan sinodebeplanning het besluit dat

eNuus Noord-Kaapland sal nuus en besluite van

die sinode deurgee. Die tydelike

mediakommissie sal artikels vir eNuus voorsien.

3.12 Tydelike kommissies (bepaling 35.6.1)

3.12.1. Kommissie vir aankondigings en

korrespondensie

Personeel

Dr. JB Vos (s)

Sekundus: Ds. PL Louw

3.12.2 Kommissie vir die besluiteregister

Personeel

Ds. GP Barnard (s)

Ds. VR Terblanche

Sekundus: Ds. PF Coetzee

3.12.3 Mediakommissie

Personeel

Ds. W Roets (s)

Dr. DL van Niekerk

’n Verteenwoordiger uit die notulekommissie

3.7 Groeteboodskappe

Die volgende kerke is genooi om elk ’n

groeteboodskap tydens die sinodesitting te

bring:

• Verenigende Gereformeerde Kerk in 3.12.4 Kommissie vir hulpdienste

Suid-Afrika Phororo

Personeel

• Nederduitse Gereformeerde Kerk in Dr. AC Swanepoel (s)

Afrika Phororo

Ds J Oosthuizen

• Reformed Church in Africa Pearl

Ds TE Smit

• Dutch Reformed Church in Botswana

Oudl. JP Smit

• Nederduitsch Hervormde Kerk in Afrika in Oudl. EL Daffue

Kimberley

Mev. E Badenhorst

• Gereformeerde Kerk Kimberley

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!