01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

94

Hulpdienste

7.2.1 Die Noord-Kaapland Sinode Fonds dek die onkostes van gewone en buitengewone vergaderings

van die sinode en vergaderings van kommissies wat oor geen fondse beskik nie. Alle sinodale

kommissies wat fondse beheer, dra die koste van hul vergaderings en projekte.

7.2.2 Op aanbeveling van die sinodale kommissie vir hulpdienste stel die sinode daggelde en reis- en

verblyfkoste vas.

7.2.3 In die jaar waarin die sinode vergader stort elke kerkraad 'n bedrag, soos deur die sinodale

kommissie vir hulpdienste bepaal, voor 30 Junie in die Noord-Kaapland Sinode Fonds.

7.2.4 Afgevaardigdes na die algemene sinode word vergoed volgens die besluite van die algemene

sinode.

8. BEGROTING

Begrotingsbeleid is aangeheg as Bylae.

9. SINODALE BYDRAES

Formule vir sinodale bydraes is aangeheg as Bylae

10. FONDSE

10.1 Trustfondse aan die sinode toegesê, is fondse wat vir spesifieke doeleindes bestem is en deur die

sinode geadministreer word. Die sinode het nie meer mag of bevoegdhede daaroor as die wat in die

trustakte vir hom voorgeskryf word nie.

10.2 Toegedeelde Sinodale Fondse word deur die sinodale kantoor geadministreer.

10.3 Die doel van fondse is om voorsiening vir onvoorsiene uitgawes te maak.

10.4 Fondse word aangetoon in die balansstaat op die finansiële state.

10.5 Geen rente toedeling aan Toegedeelde Sinodale Fondse

10.6 Die NGK het die volgende verdeling van fondse:

10.6.1 Noord-Kaapland Sinode Fonds

• Die Noord-Kaapland Sinode Fonds dek die onkostes van gewone en buitengewone

vergaderings van die sinode en vergaderings van kommissies wat oor geen fondse beskik nie.

Alle sinodale kommissies wat fondse beheer, dra die koste van hul vergaderings en projekte.

• In die jaar waarin die sinode vergader stort elke kerkraad ’n bedrag, soos deur die sinodale

kommissie vir hulpdienste bepaal, voor 30 Junie in die Noord-Kaapland Sinode Fonds.

Sien Reglement Noord-Kaapland Sinode Fonds

10.6.2 Algemene Sinodesittings-koste Fonds

• Voorsiening te maak vir die onkoste (reis- en verblyfkoste) van gewone en buitengewone

vergaderings van die Algemene Sinode wat tussen die 10 deelnemende streeksinodes geegaliseer

word.

• Definisie van egalisasie: “to make something the same in size, amount, or importance for

everyone in a place or for all the members of a group”.

Sien Reglement Sinodesittings-koste Fonds

10.6.3 Sinodale Reserwefonds

• Die sinode van die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland het in 1980 besluit dat ’n sinodale

reserwefonds opgebou word deur middel van ’n jaarlikse sinodale kollekte ten einde voorsiening

te maak vir onvoorsiene gebeurlikhede. (Hand. 1980, p17, 243). Die sinodale kollekte is later

gestaak.

Sien Reglement Sinodale Reserwefonds

10.6.4 Sinodale Meubel- en Kantoortoerusting Vervangingsfonds

• Voorsiening te maak vir die vervanging van kantoortoerusting vir sinodale kantoor.

Sien Reglement Sinodale Meubel- en Kantoortoerusting Vervangingsfonds

10.6.5 Teologiese en maatskaplike werk studiefonds

• Die sinodale kommissie vir hulpdienste bestuur ’n teologiese maatskaplike werk studiefonds

waaruit beurse en/of lenings vir voorgraadse studie toegeken word om te kwalifiseer as

bedienaars van die Woord en maatskaplike werkers.

Sien Reglement Teologiese en maatskaplike werk studiefonds

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!