01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

167

Bedieningsondersteuning

8.1 Predikanteversorging

8.1.1 Pastor Pastorum en Onderlinge

versorging

Pastor Pastorum en Onderlinge-versorging is in

een portefeulje verenig.

Die taakspan leierskapsondersteuning het

besluit dat die beginnende/jong leraars vir twee

(2) besoeke per jaar na dr. G Roux mag gaan.

Predikante wat ’n behoefte het aan persoonlike

begeleiding en versorging as gevolg van

uitbranding of vasgelooptheid in ’n gemeente

gehelp kan word met verwysing na ’n Pastor

Pastorum. (verwysing geskied deur ds. WP

Vermaak en die predikant in sinodale diens).

Dr. George Roux was beskikbaar vir ’n pastorale

spreekkamer in 2013 en 2014. Kerkrade is

versoek om hulle predikante, waar die behoefte

bestaan, die geleentheid te gee om hierdie

groeigeleenthede by te woon. Dit is van

onskatbare waarde vir predikante in hulle

spiritualiteitsvorming en behoud van

roepingsfokus.

8.1.2 Retraite: Leraars en hulle eggenote

’n Retraite: Reis in geloofsvorming (Enneagram),

deur Mary Fisher is op 16-19 September 2013 te

Pro Regno – Barkley Wes aangebied. Die Reis

in geloofsvorming het tot ’n einde gekom.

’n Retraite, Om bewustelik in die

teenwoordigheid van God te lewe en Stil-word

met Bybel en Gebed, deur dr. Willem Nicol is op

12-15 Mei 2014 te Deo Gloria aangebied –

Barkly-Wes. Leraars en hulle eggenote is

uitgenooi.

Willem Nicol skryf soos volg oor die kursus:

Ek gaan die dae gedeeltelik as kursus en

gedeeltelik as retraite aanbied. Dit wil sê ons

gaan praat oor hoe ons die dinge kan doen,

maar dit dan ook saam doen en ervaar sodat

ons uit eie ervaring kan leer.

Ons stel ons visier in die eerste plek op ’n

verdieping van ons stilword met die HERE en

sy Woord. Wêreldwyd het daar maniere van

stilword ontwikkel wat by ons tyd pas:

Skrifmeditasie, gebed van die hart

(modernisering van kontemplatiewe gebed) en

dergelike. Dit kan geweldig baie vir ’n mens se

persoonlike verhouding met die HERE

beteken.

Maar dan lig ons ook die visier om te vra hoe

ons stil ervaring van die nabyheid van die

HERE in ons gewone dae wil inloop. Ons praat

en ervaar oor bewus lewe met die HERE.

8.2 Mentorskap

Die taakspan het twee keer vergader. Tans is

daar 19 beginnende leraars wat die geleenthede

kan bygewoon.

8.2.1. Die groep predikante het die volgende

sake en behoeftes geïdentifiseer

1. Mentorgroep/Ondersteuningsgroep (vir

beginnende predikante)

• Hoe moet die mentor-groep ingerig

word?

• Hierdie groep moet n veilige ruimte

wees;

• nie noodwendig om net op mekaar se

skouers te sit en huil nie,

• maar op 'n professionele basis ons

uitgedaag om gesonde, gebalanseerd

en volwasse mense te wees.

• Êrens moet daar 'n ruimte wees om oor

jou vrese en moontlike tekortkominge te

praat en leiding en ondersteuning te

vind.

2. Bedieningsvreugde

• Wat is bedieningsvreugde?

• Hoe verkry ek bedieningsvreugde?

3. 100-dae program (Induksie-program)

• Wat moet ek doen, wanneer moet ek dit

doen en hoe moet ek dit doen, as ek

nuut in die bediening is en in my eerste

gemeente aankom?

• Wat om te doen wanneer die

“wittebrood-tyd” verby is?

• Hoe hanteer 'n mens kritiek?

4. Selfversorg, bedieningsvreugde en roeping

• Wat moet ek as predikant doen om

geestelik, emosioneel en fisies gesond

te wees en te bly?

• Wanneer om verlof te neem en hoe om

my vakansie te reg in te rig (rus-ritme)

• Geestelike dissiplines?

5. Algemene oriëntering t.o.v. die strukture van

die sinode

• ’n Eenvoudige organogram moet

opgestel word.

• Hoe om in die ring te funksioneer?

• Wat as jy op jou eerste ringsvergadering

as skriba of voorsitter gekies word?

• Hoe om ’n ringskommissie te

organiseer?

• Wat van die kerkorde?

6. Administrasie: Kerkraad en

kerkraadsvergaderings

• Hoe om ’n kerkraadsvergadering se

agenda op te stel en 'n notule te skryf?

• Wat is ’n “liturgiese” agenda?

• Agendas en vergaderings wat die

roeping van die gemeente bevorder.

• Hoe om die kommissies te struktureer?

• Hoe om taakspanne of

bedieningsgroepe te organiseer en te

begelei?

• Hoe om konflik tydens ’n vergadering te

hanteer.

• Hoe om die “moeilike” oom of tante te

hanteer.

7. Pastoraat

• Hoe om doopkategese,

huweliksvoorbereiding

en

huwelikspastoraat te doen?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!