01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

141

Kerkorde

12.1 Aanwys van ondersoekliggaam

’n Situasie het ontstaan wat die ring van

Carnarvon genoodsaak het kragtens Kerkorde

2011, Reglement 16, 1.7 en 1.7.2 die sinodale

kerkordekommissie te versoek om ’n

ondersoekliggaam aan te wys:

Reglement 16, 1.7: Indien ’n situasie

ontstaan waartydens óf die

ondersoekliggaam óf die aangeklaagde/geïmpliseerde

oordeel dat ’n regverdige

en billike ondersoek nie kan plaasvind met

die huidige samestelling van die

ondersoekliggaam nie, het beide die reg om,

met opgaaf van rede(s), aansoek te doen

dat ’n ander ondersoekliggaam saamgestel

word om die ondersoek te doen.

1.7.2 In geval van ’n ondersoek deur die ring

of sy gevolmagtigde, word die Sinode of sy

gevolmagtigde versoek om ’n ander

ondersoekliggaam aan te wys.

Reglement 17 6.6 Die indiener van die

appèl... word by die indiening van die appèl

... in kennis gestel dat, indien die appèl of

beswaar van die hand gewys word, die

uiteindelike koste van die saak van die

appellant ... gevorder mag word, indien die

betrokke appèlliggaam só besluit.

12.5 Ds. Van Heerden het hierna die

Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en

Arbitrasie (KVBA) genader. ’n Monetêre skikking

is tussen hom en die gemeente van Carnarvon

bemiddel (daar het egter géén arbitrasie

plaasgevind nie).

AANBEVELING

1. Die sinode neem kennis van die optrede

van die sinodale kerkordekommissie.

2. Die sinode keur die optrede van die

sinodale kerkordekommissie goed.

12.2 Die sinodale kerkordekommissie het

onderstaande lede aangewys om op die

ondersoekliggaam te dien:

Ds. PJ Botes (emeritus), voorsitter

ds. DG Smit, (emeritus), skriba

ds. JS (Fanus) Henning

oudl. Bob Meintjies en

oudl. Marietta van der Merwe.

12.3 ’n Skrywe was aan die gemeentes van die

ring van Carnarvon gerig om hulle op Kerkorde

Noord-Kaapland 2012, bepaling 29.8 te wys:

Die koste van die ring word verhaal van die

gemeente(s) in wie se belang daar opgetree

is en/of van die gemeentes gesamentlik.

Die sinodale kommissie het die sinodale

kommissie vir hulpdienste versoek om, as

oorbruggingsmaatreël, die aanvanklike kostes

van die ondersoek te betaal wat na afhandeling

van die saak van die gemeentes van die ring van

Carnarvon verhaal sal word.

12.4 Die ondersoekliggaam het ds. Van

Heerden skuldig bevind op al die klagtes teen

hom en tugmaatreëls kragtens Kerkorde 2011,

artikel 64.5.2 opgelê.

12.4 Ds. Van Heerden het teen sy

skuldigbevinding appèl aangeteken en die

sinodale kerkordekommissie het kragtens

bepaling 35.5.2.4 (a) die appèl aangehoor.

Bepaling 35.5.2.4: Die sinode benoem ’n

kerkordekommissie wie se opdrag soos volg

beskryf word: Die kerkordekommissie dien:

(a) As appélliggaam tussen sinodes.

12.4.1 Die appèl is van die hand gewys.

12.4.2 Die appellant het skriftelik instemming

met Kerkorde 2011, Reglement 17, 6.6 betuig en

die sinodale kerkordekommissie het bevind dat

die koste van die appèl van hom verhaal moet

word.

13. KLAG: FUNKSIONERING NED. GEREF.

KERK NOORDERHARTS

’n Klag is van ’n gemeentelid van die Ned. Geref.

Kerk Noorderharts ontvang dat rev. Andrew

Murray, ’n Baptiste predikant, vir ’n termyn van

ongeveer vier jaar die gemeente sal bedien.

Die klag het voor die kerkraad van die gemeente

sowel as voor die ring van Warrenton gedien,

maar die klaer het haar op die sinode beroep.

Na konsultasie met die ringskommissie het die

sinodale kerkordekommissie van die ring van

Warrenton verneem dat daar ’n proses van

heling in die Ned. Geref. Kerk Noorderharts

plaasvind. Die sinodale kerkordekommissie is

tevrede dat die ring van Warrenton die proses

hanteer en het die klaer dienooreenkomstig

ingelig.

AANBEVELING

1. Die sinode keur die optrede van die

sinodale kerkordekommissie goed.

14. REDAKSIONELE VERANDERINGS AAN

KERKORDE 2014

14.1 Goedkeuring van punt 14.2 tot 14.9

AANBEVELING

Die sinode besluit om punt 14.2 tot 14.9 as ’n

eenheid goed te keur.

14.2 Bepaling 22

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 22 soos volg

gewysig word.

Ou bepaling

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!