01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

142

Kerkorde

Bepaling 22

Hantering van sake deur meerdere

vergaderings

22.1 Mindere vergaderings mag alleen sake

na meerdere vergaderings verwys nadat

hulle binne hulle vermoë met die sake

gehandel het en daaroor besluite geneem

het.

22.2 ’n Meerdere vergadering het die

bevoegdheid om ’n saak wat ’n mindere

vergadering moes afhandel onder die

volgende omstandighede hanteer:

22.2.1 waar ’n mindere vergadering (bv. ’n

kerkraad) nie bestaan nie;

22.2.2 in geval van onvermoë en

wanbestuur by die mindere vergadering.

Nuwe bepaling

Bepaling 22

Hantering van sake deur meerdere

vergaderings

22.1 Mindere vergaderings mag alleen sake

na meerdere vergaderings verwys nadat

hulle binne hulle vermoë met die sake

gehandel het en daaroor besluite geneem

het.

14.3 Bepaling 34.2.3

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 34.2.3 soos

volg gewysig word.

Ou bepaling

34.2.3 persone wat op die vorige

vergadering se moderatuur gedien het, is

nie weer nomineerbaar nie.

Nuwe bepaling

34.2.3 persone wat op die vorige

vergadering se moderatuur as voorsitter of

ondervoorsitter gedien het, is nie weer

nomineerbaar nie.

14.4 Bepaling 35.1.1

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 35.1.1 soos

volg gewysig word.

Ou bepaling

35.1.1 Die sinode waak daarteen om werk

na hom toe te trek wat by ringe en

gemeentes tuishoort.

Nuwe bepaling

35.1.1 Die sinode waak daarteen om aan

sake aandag te gee wat nie op sy tafel hoort

nie, maar eerder op die tafels van ringe en

gemeentes tuishoort.

14.5 Bepaling 35.3

35.3 Opleiding

Die sinode het deel aan die opleiding van

evangeliedienaars deur sy

verteenwoordigers wat op die verskillende

beheerliggame (volgens reglement vir die

reëling van die opleiding en legitimasie van

evangeliedienaars van die algemene

sinode) benoem is.

Nuwe bepaling

Die sinode het deel aan die opleiding van

evangeliedienaars Bedienaars van die

Woord deur sy verteenwoordigers wat op

die verskillende beheerliggame (volgens

reglement vir die reëling van die opleiding

en legitimasie van evangeliedienaars van

die algemene sinode) benoem is.

14.6 Bepaling 35.5.2.1

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 35.5.2.1 soos

volg gewysig word.

Ou bepaling

35.5.2.1 Die opdragte van die sinodale

kommissie vir bedieningsondersteuning is

soos volg:

(a) Voorbereidings te doen vir sinodale

vergaderings (beplan agenda en temas in

samewerking met die ander kommissies)

(b) Die geïdentifiseerde bedieningsareas te

ondersoek met die oog op terugvoer aan

die gemeentes, ringe en sinode.

(c) Die werksaamhede van taakspanne te

koördineer.

(d) Die ondersteuning en versorging van

bedienaars van die Woord, kerkrade en

lidmate.

(e) Navorsing ten opsigte van leerstellige

sake

Nuwe bepaling

35.5.2.1 Die opdragte van die sinodale

kommissie vir bedieningsondersteuning is

soos volg:

(a) Doen voorbereidings vir sinodale

vergaderings (beplan agenda en temas in

samewerking met die ander kommissies)

(b) Ondersoek die geïdentifiseerde

bedieningsareas met die oog op terugvoer

aan die gemeentes, ringe en sinode.

(c) Koördineer die werksaamhede van

taakspanne.

(d) Ondersteun en versorg bedienaars van

die Woord, kerkrade en lidmate.

(e) Doen navorsing ten opsigte van

leerstellige sake.

14.7 Bepaling 35.5.2.4

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 35.3 soos

volg gewysig word.

Ou bepaling

AANBEVELING

Die sinode besluit dat bepaling 35.5.2.4 soos

volg gewysig word.

Ou bepaling

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!