01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

110

Hulpdienste

5.4.1 1 Augustus: Die predikant in sinodale diens stuur ’n omsendbrief aan alle kerkrade/ringe waarin

hul versoek word om die teologiese en maatskaplike werk studiefonds aan lidmate bekend te stel.

Aansoeke moet op die voorgeskrewe vorm aansoeke ingedien word.

5.4.2 30 September: Aansoeke moet voor of op genoemde datum by die sinodale kantoor ingedien

word.

5.4.3 1 Oktober: Die predikant in sinodale diens verwys die aansoeke na:

• Sinodale kommissie vir bedieningsondersteuning Lidmate van die Ned. Geref. Kerk Noord-

Kaapland

• Sinodale kommissie vir diens en getuienis Lidmate uit die familie van NG Kerke, nl.

die VGKSA-Phororo, NGKA-Phororo, RCA

in Noord-Kaapland en die DRCB

• Caritas Gemeeskapsfokus NPC

Maatskaplike werk

5.4.4 1 November: Bogenoemde kommissies en Caritas Gemeeskapsfokus NPC moet die SKHD voor

of op genoemde datum met ’n aanbeveling bedien.

6. REGLEMENTWYSIGING

Die reglement kan slegs deur die sinode van Noord Kaapland gewysig word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!