01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

57

Diens en Getuienis

DIREKTEUR, SENTRUM VIR KONTEKSTUELE BEDIENING FAKULTEIT

TEOLOGIESE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

PRETORIA

0002

Geagte prof Nel

Hiermee wil ek u namens die NG Kerk Daniëlskuil Kerkbestuur in kennis stel dat hulle

op ‘n vergadering van 31 Oktober 2011 besluit het dat aangesien dr JJ Knoetze ‘n pos

by Noordwes Universiteit aanvaar het hy net tot einde Februarie 2012 vanuit die

gemeente by die opleiding in Botswana betrokke sal wees. Aangesien die gemeente

demissie aan Dr Knoetze toestaan versoek ons u om die Botswana opleiding vanaf

Februarie 2012 vanuit die Sentrum te bestuur.

Die Kerkbestuur spreek ook sy dank uit teenoor die sentrum vir die voorreg om te kon

deelneem aan die opleiding in Botswana. Ons vertrou dat Dr Knoetze steeds betrokke

sal wees by die opleiding in Botswana. Ons bid die Sentrum sowel as Dr Knoetze die

Here se seën toe.

Vriendelike groete

Mev. MC Erasmus

Skriba (Tel 0533840044)

3. Die predikant in sinodale diens is versoek om afskrifte te gee van die jaarlikse

verslae aan die sinode van Noord-Kaapland.

a. Agreement of understanding Ned. Geref. Gemeente Daniëlskuil and Centre

for Contextual Ministry

“3. He will submit a monthly report to the Centre, the NG Gemeente Daniëlskuil,

and the Kgolagano College. He will also submit an annual report for the Centre

and its Advisory Committee. This report will be submitted to the Synod of the

Northern Cape by the Advisory Committee overseeing the work of the Centre at

the University of Pretoria”.

b. Die volgende verslag is ontvang:

i. Kgologano - dr JJ Knoetze verslag 2009

Verslag aan SKB - 2009-09

Verslag aan SKB - 2009-10

UP en Kgologano - 2009-11-12

ii. Kgologano - dr JJ Knoetze verslag 2010

Verslag van werksaamhede te Kgolagano Januarie

Verslag vir Maart en April 2010 aan SKB oor Kgolagano

iii. Kgologano - dr JJ Knoetze verslag 2011

Botswana-Feb 2011

iv. Kgologano - dr JJ Knoetze verslag 2012

BTH program 3-4 years

2.2. Ooreenkomste en kontrakte tussen die Sentrum vir Kontekstuele Bediening en die NG Kerk

Daniëlskuil

Die ad hoc-kommissie doen soos volg verslag oor

b. alle ooreenkomste en kontrakte en die uitvoering van die ooreenkomste en

kontrakte in verband met bogenoemde pos tussen die Sentrum vir Kontekstuele

Bediening en die NG Kerk Daniëlskuil te kontroleer.

c. so gou as moontlik terugvoer aan SKDG-UK te gee met spesifieke verwysing na

die spandering van fondse deur alle betrokke partye.

1. Kerkraad van die Ned. Geref. Kerk Daniëlskuil het volgende genotuleer

a. Notule Ned. Geref. Gemeente Daniëlskuil 1251/2009, punt 9

“9. BOTSWANA

BESLUIT: Die kerkbestuur keur goed dat dr. Knoetze 50% van sy tyd vir

Botswana werk. Hulle neem kennis dat dit ’n vier jaar kontrak sal wees en dat

die sinode R210,000-00 per jaar aan ons sal betaal vir die pos. Hulle besluit dat

die kontrak tussen dr Knoetse en die Universiteit jaarliks evalueer moet word

met 3 maande se wedersydse kennisgewing van opsegging van kontrak. Die

kerkbestuur word versoek om die kontrak van dr. Knoetze op te knap en dat sy

pligstaat hersien moet word. Dit moet ook aan die Ring deurgegee word. Brs. G

Terblanche, J Kruger, T van Huyssteen en dr. Knoetze word afgevaardig om

aandag aan die saak te gee.”

b. Notule Ned. Geref. Gemeente Daniëlskuil 1256/2009, punt 24

“24 KONTRAK DR. JJ KNOETZE

BESLUIT: Die kerkbestuur neem kennis van die kontrak en keur dit goed. Al die

bestuurslede teenwoordig teken die kontrak. 1 Afskrif aan ds. Mostert by die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!