01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

83

Hulpdienste

verandering in die waarde van geld, in reële terme in

stand gehou word;

(4) Aanwending van inkomste:

Die reële opbrengs van die trustbates, dit wil sê nadat

daar voorsiening gemaak is vir die behoud van die

kapitaal van die trust, soos uiteengesit in paragraaf (3)

hierbo, word as volg aangewend:

(a) minstens 25 % van die jaarlikse opbrengs daarvan

moet beskikbaar gestel word vir hulpbehoewende

nasate van PJJS Lategan en/of hulpbehoewende

nasate van die broers en susters van PJJS LATEGAN,

wat ook lidmate van die Nederduitse Gereformeerde

Kerk is. Indien die bedrag in 'n spesifieke jaar nie

opgeneem word nie, moet dit toeval tot die algemene

inkomstefonds van die trust vir gelykopverdeling tussen

die Sinodes van Ooskaap, Noordkaap en Weskaap;

(b) die restant van die jaarlikse opbrengs daarvan,

tesame met enige bedrag wat aan enige van die hierin

na vermelde Sinodes toegedeel word uit hoofde van die

bepalings van paragraaf (4) (a) hierbo, word gelykop

tussen die Sinodes van Ooskaap, Noordkaap en

Weskaap verdeel vir:

(i) finansiële bystand aan hulpbehoewende lidmate van

die Nederduitse Gereformeerde Kerk, soos na verwys in

paragraaf 2(b) hiertoe, wat ressorteer.

(ii) opvoeding van hulpbehoewende seuns en dogters

van lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk,

met voorkeur aan hulpbehoewende nasate van PJJS

LATEGAN en/of hulpbehoewende nasate van die

broers en susters van PJJS LATEGAN, wat ook lidmate

is van die kerk, totdat sodanige seun of dogter en/of

nasaat 'n primêre naskoolse kwalifikasie verwerf het.

Bronne van fonds:

• Inkomste soos jaarliks ontvang vanaf die NG

Kerk in Suid-Afrika

Saldo: R87 308

3.3 Kgologanofonds

Die sinode in Noord-Kaapland het in 2008 en 2010

besluit om vir die interim tydperk van twee jaar die

salarispakket van een predikantspos te borg, om as

akademiese dekaan van Kgologano Kollege op te

tree. Die sinode het besluit om met die Sentrum vir

Kontekstuele Bediening UP of Kgologano Kollege ’n

ooreenkoms aan te gaan om die salaris pakket aan

die sentrum/kollege oor te betaal. Die Sentrum/kollege

sal ’n geskikte persoon beskikbaar stel en

verantwoordelik wees vir die administrasie van die

fondse.

Die fonds het ontstaan nadat die persoon in die pos ’n

beroep aanvaar het en die pos nie weer gevul is nie.

Saldo: R210 000

3.4 Nywerheidsbediening Fonds

Die Nywerheidsbediening adviseer en onderneem

geestelike werk in die plaaslike handel, nywerheid en

verwante ondernemings.

Bronne van fonds:

• Medewerkende kerke

• Ander kerklike instansies

• Privaat persone

• Nywerheidsinstellings en verwante instellings

Saldo: R48 884

4. SINODALE KOMMISSIE VIR

BEDIENINGSONDERSTEUNING

4.1 Jeugwerkfonds

Om gemeentes te bemagtig in alle fasette van

jeugwerk in die sinode van Noord-Kaapland.

Bronne van fonds:

• Verpligte sinodale kollekte: jeugwerkfonds.

• Vrywillige bydraes, erflatings ensovoorts.

• Surplus fondse soos deur die SKHD

toegewys.

• Jaarlikse begroting.

Saldo: R268 380

4.2 VBO Reserwefonds

Om VBO-geleenthede vir bedienaars van die Woord,

wat die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland in die

sinodale aanbied, te help befonds. Om gemeentes,

wat dit nie finansieel kan bekostig nie, in staat te stel

dat hulle bedienaar van die Woord die nodige

bedieningsvaardighede behou deur aan die

verskillende fasette van voortgesette

bedieningsontwikkeling (VBO) deel te neem.

Bronne van fonds:

• Vrywillige bydraes, erflatings ensovoorts.

• Jaarlikse begroting

Saldo: R93 254

STAND VAN FONDSE SOOS OP 28 FEBRUARIE 2014: SAMEVATTING

1. SINODALE KOMMISSIE VIR HULP-

DIENSTE

1.1 Sinodale Reserwefonds R166 279

1.2 Meubel- en kantoortoerustingsvervangingsfonds

R56 111

1.4 Teologiese en maatskaplike

werk studiefonds R358 555

1.5 Mediese Voorsieningsfonds

– emeriti voor 1996 R210 740

1.6 Gemeentebedieningsfonds R412 230

2. LEER- EN AKTUELE SAKE

2.1 Reserwefonds R95 793

3. SINODALE KOMMISSIE VIR DIENS-

GETUIENIS

3.1 Sendinghulpfonds R607 246

3.2 PJJS Lategan Trustfonds R87 308

3.3 Kgologanofonds R210 000

3.4 Gesamentlike Nywerheidsbediening

R48 884

4. SINODALE KOMMISSIE VIR BEDIEN-

INGSONDERSTEUNING

4.1 Jeugwerkfonds R268 380

4.2 VBO-Reserwefonds R93 254

TOTAAL R2 614 780

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!