01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

43

Diens en Getuienis

BYLAE 5

BESKRYWINGSPUNT RING VAN GRIEKWASTAD

Voorsitter

Skriba

Ds PG Otto

Mev J du Preez

Posbus 85 Posbus 116

GRIEKWASTAD 8365 LIME ACRES 8410

Tel: 0533430991 Tel: 0533850517

Faks: 0533430034 Faks: 0866347879

Sel: 0836333517 Sel: 0824949536

Epos: pietotto@lantic.net

Epos: ngkerkringgws@gmail.com

19 September 2013

Die Voorsitter

Sinodale kommissie vir diens en getuienis

Posbus 1430

KIMBERLEY

8300

Dominee

Die ring van Griekwastad versoek die sinodale kommissie vir diens en getuienis van die NG Kerk in

Noord-Kaapland om ’n studie te doen oor hoe gemeentes, kerkrade en ringe tans dink, beplan, begroot en

doen ten opsigte van hul diens en getuienistaak, en verhale hieroor aan te hoor. Gesamentlike verhale

vanuit die NG Kerk familie kan veral ook nagevors word.

Vriendelike groete

Janetta

J. du Preez

Ringskriba

NG Kerk Ring van Griekwastad

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!