01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

72

Hulpdienste

kantoor te Kimberley (Lawsonstraat 72). Slegs rakspasie) en ’n een-sewende deel van die

argivalia van die sinode van die Ned. Geref. gesamentlike versameling van die sewe

Kerk in Noord-Kaapland word hier bewaar. deelnemende sinodes en ʼn proporsionele

Argivalia van gemeentes en ringe van die Ned. gedeelte van enige ander gesamentlike

Geref. Kerk in Noord-Kaapland word geberg by versameling waartoe die partye onderling

die NG Kerk in SA se argiefbewaarplek in skriftelik mag ooreenkom.

Stellenbosch (Noordwal-Wes 1, Stellenbosch)

Die diensfooi vir 2013-2014 is:

2. Argief diensooreenkoms

Argief begroting vir 2014/2015: R2,112,744-00

Die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland het ’n Minus verwagte inkomste & oorskot: (120,720-00)

argief diensooreenkoms met die NG Kerk in SA. A. Finale begroting: 1,992,024-00

Die NG Kerk in SA het ’n veilige en doelmatige

B. Totale benutte rakspasie: 3 142,0

C. Koste per rak (A/B): 634-00

argiefbewaarplek in Stellenbosch (Noordwal-

D. Noord-Kaapland se benutte rakspasie: 67,0

Wes 1, Stellenbosch) vanwaar die NG Kerk in E. Direkte fooi (C x D): 42,478,00

SA ’n argiefdiens voorsien wat deur die NG Kerk F. Pro rata gedeelte Kaapland-versameling: 27 460,13

in SA se sinodale taakspan vir die argief bestuur G. Een sewende gesamentlike versameling: 5,524,86

word. Die “argief” se regspersoon setel in die NG H. Finale rekening (afgerond): 75,462-00

Kerk in SA.

3. Bestuur

Jaarliks in Oktober word ’n nuwe diensfooi

Die argief word bestuur deur die sinodale vasgestel

taakspan vir die argief (STA) van die NG Kerk in 7. Die diens wat gelewer word

SA. Die STA is ’n sinodale taakspan wat Die argief het onderneem om aan die Ned.

ressorteer onder die NG Kerk in SA se sinodale Geref. Kerk in Noord-Kaapland die volgende

diensgroep vir ondersteuningsdienste (SDO). diens te lewer:

Die sinodale taakspan vir fondse en • die veilige bewaring van die Ned. Geref. Kerk

administrasie of hierdie taakspan se dagbestuur

in Noord-Kaapland se ingehandigde argivalia

(STFA/STFA-D) het kragtens Reglement 22 (KO

in die NG Kerk in SA se argiefbewaarplek te

2007) die alleenbevoegdheid namens die NG

Noordwal-Wes 1, Stellenbosch, Wes-Kaap, of

Kerk in SA. Die saakgelastigde van die NG Kerk

enige ander geskikte plek soos deur die STA

in SA, ds. AH Minnaar is die hoof uitvoerende

goedgekeur.

beampte en gevolmagtigde om ooreenkomste • die indeksering en/of katalogisering van die

namens die NG Kerk in SA te teken (KO 2007,

ingehandigde argivalia;

Reglement 22).

• die beskikbaarstelling van die inhoud van die

4. Benutte rakke

ingehandigde argivalia aan die betrokke

Die argief bepaal die diensfooi op grond van die

kerkvergaderinge en navorsers; en

Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland se getal • die bekendstelling van die historiese skat van

benutte rakke in die kluis van die argief. ’n Rak is

die kerk op ’n toeganklike wyse aan die breë

vir die doel van die berekeninge in die argief

publiek.

diensooreenkoms gelyk aan een meter. Die • Die argief onderhou ʼn webblad met talle

argief het die Ned. Geref. Kerk in Noord-

inligtingsdokumente en hulpbronne vir

Kaapland se argivalia duidelik gemerk en

gemeentes, ringe en sinodes.

gemeet. “Benutte rakke” in die ooreenkoms • Die argief ontvang en bestuur inventarisse

verwys na die aantal rakke (in meter uitgedruk)

van gemeentes, ringe en sinodes in terme

wat die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland se

van Wet 2 van 2000 (die Inligtingswet).

argivalia in die kluis beslaan.

• Die argief onderneem om ’n gespesialiseerde

5. Termyn

of gevorderde argiefdiens op aanvraag, teen

Die partye tot die argief diensooreenkoms het

addisionele betaling, aan die Ned. Geref.

ooreengekom dat die ooreenkoms vir een jaar

Kerk in Noord-Kaapland beskikbaar te stel.

vanaf 1 Maart 2012 tot 28 Februarie 2013 geld, Die sinodale kommissie vir hulpdienste vra dat

waarna die ooreenkoms outomaties die die sinode van die Ned. Geref. Kerk in Noordvolgende

jaar (1 Maart tot 28 Februarie van die Kaapland nie weer ’n verteenwoordiger vir die

volgende jaar) hernu word, tensy enige van die Argief aanwys nie.

partye teen 30 September 2012 – of enige 30

September daarna – skriftelik kennis gegee het

dat die ooreenkoms nie die volgende jaar hernu 19. HUISHOUDELIKE BEPALINGE

gaan word nie.

SINODALE KOMMISSIE VIR HULPDIENSTE

6. Diensfooi

Die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland koop ’n Bepaling 35.5.3.3

argiefdiens by die argief teen ’n diensfooi. Die

Elke sinodale kommissie stel sy eie huishoudelike

bepalinge op, in ooreenstemming met die

diensfooi word bereken op grond van Noord-

Kerkorde, waarin die werkwyse van die kommissie

Kaapland se aantal benutte rakke in die argief

duidelik omlyn word. Huishoudelike bepalinge

plus ’n proporsionele gedeelte van die Kaaplandversameling

(proporsioneel volgens die

word aan die sinodale kerkordekommissie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!