01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bedieningsondersteuning

hulle werksaamhede oor die volgende twee

jaar te maak, met terugvoering aan die

sinode van die Ned. Geref. Kerk in Noord-

Kaapland 2014.

Uitgebreide fokusareas

Die volgende fokusareas is vanuit die

tafelgesprekke geïdentifiseer:

i. Leierskap

a. Die probleem van nie-dienende

leierskap.

b. Magspel in die leierskap van die kerk.

c. Gebrek aan situasie- en

konteksontleding.

d. Outokratiese “top-down” leierskap.

e. Luister na lidmate se insette.

f. Toerusting tot geloofsonderskeiding,

diversiteitsbestuur, missionêre leierskap

en funksionering van die ampte.

g. Uitbreiding van ampsbegrip.

h. Gebrek aan visioenêre leierskap en

bereidwilligheid om kundiges hierby te

betrek.

i. Leierskap se fokus op instandhouding

versus fokus op missionêre gerigtheid.

j. Leierskap se fokus op strukture en

behoud van tradisie in plaas van

geloofsonderskeidende prosesse.

ii. Jeug- en Gesinsbediening

a. Kategese as fokusarea.

b. Gefokusde bediening gerig op jong

volwassenes (18-35 jaar).

c. Gefokusde bediening gerig op klein

kindertjies (2-6 jaar).

d. Gefokusde bediening gerig op tieners.

e. Ouerleiding.

f. Hulp en leiding aan gemeentes om die

leefwêreld van kinders, tieners en jong

volwassenes te verstaan.

iii. Lidmaatbemagtiging

a. Leiding aan lidmate om waarlik met God

te wandel en vanuit hul verhouding met

God te leef.

b. Verdiepte spiritualiteit wat lidmate in

staat stel om geloofsonderskeidend te

leef.

c. Help lidmate om hul gawes te ontdek ter

wille van groter diensbaarheid in God se

Koninkryk.

d. Toerusting van lidmate in

geloofsdissiplines.

e. Die vestiging van waardes by lidmate,

wat insluit: eerlikheid, vertroue, liefde,

openheid, diensbaarheid, gasvryheid,

luister, gebed, eienaarskap en

rentmeesterskap.

f. Uitbreiding van lidmate se God- en

kerkbegrip.

g. Hoe kan ons jonger lidmate meer

betrokke maak in die gemeente?

iv. Die vestiging van betekenisvolle

verhoudings en netwerke

a. Diversiteitsbestuur.

b. Die vestiging van betekenisvolle

netwerke oor grense heen.

c. Luister na: God, mekaar, die Woord,

insette van lidmate.

d. Verhoudings gekenmerk aan: omgee,

deernis, openheid, gasvryheid,

165

verdraagsaamheid, vertroue en

integriteit.

e. Die groter wordende realiteit van minder

een-tot-een-kontak tussen lidmate binne

die gemeente.

v. Hulp en leiding aan kleiner gemeentes

a. Hoe nou verder na 2012 se verslag aan

die sinode?

b. Versoeke vir praktiese hulp en leiding

aan kleiner wordende gemeentes.

c. Hoe om ’n gemeente te laat funksioneer

sonder ’n leraar.

vi. Erediens (liturgie en prediking)

a. Prediking gefokus op die praktyk van

lidmate se lewens.

b. Eenvoudiger en meer verstaanbare

liturgie vir “nuwe bekeerlinge” en

“gewone” lidmate.

vii. Kommunikasie binne kerklike strukture

a. Kommunikasie (sinode, ring en

gemeente) kom nie by die lidmate uit

nie.

b. Uitbreiding van e-Nuus.

viii. Predikanteversorging:

a. Versorging gefokus op leraars wat lank

in gemeentes bedien.

b. ‘n Behoefte aan versorgde, toegeruste

en gemotiveerde predikante.

c. Voortsetting van VBO geleenthede.

d. Voortsetting van mentorskapsprogram

vir nuwe predikante en ander wat langer

in die bediening is.

f. Leiding aan kerkrade oor die werklike

taak en plig van die leraar.

g. Roepingsbewustheid van leraars.

h. Spiritualiteitsverdieping van predikante.

3.1 Uitvoering

3.1.1 Kerkrade

Die taakspan vir gemeenteondersteuning se

portefeulje vir die begeleiding van veranderende

gemeentes het kerkrade versoek om gedurende

2013 veral op die volgende sake te fokus en

gesprek daar rondom aan te moedig:

1. Leierskapsontwikkeling (kerkrade en

gemeenteleiers);

2. Hulp en leiding aan kleiner gemeentes;

3. Erediens (liturgie en prediking);

Kerkrade is versoek om gesprekke op die

volgende maniere te hanteer:

• Bespreek dit tydens ’n kerkraadsbroederonderhoud.

• Bespreek dit by ’n wyksbyeenkoms met

terugvoer aan die kerkraad.

Gemeentes is versoek om terugvoer te gee.

Slegs een gemeente het terugvoer gegee.

3.1.2 Ringe

As daar een fokuspunt is waaraan die kommissie

vir bedieningsondersteuning wou hê dat ringe in

die besonder aandag aan moes gee, was dit:

• Die vestiging van betekenisvolle

verhoudings en netwerke;

Ringe is versoek om gesprekke te voer oor

gemeentebesoeke aangesien dit blyk dat min

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!