01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

169

Bedieningsondersteuning

• Selfsorg: Lees, lees, lees en lees! Lees

veral alles van Eugene Peterson waarop

jy jou hande kan lê.

• Sorg dat jy Bybel lees (bestudeer) en

• bid

• beoefen geestelike dissiplines gereeld.

• Sorg dat jy jouself bemagtig en

energeer.

• Jy moet jouself gereeld ”re-invent”.

inligting deur te gee wat die predikante sal kan

gebruik in hul pastorale hantering van lidmate.

8.4.2 Fasilitering

Die taakspan leierskapsondersteuning beplan

dat ’n kursus deur dr. Roelof Opperman oor

induksie in 2015 in Noord-Kaapland aangebied

word.

8.2.3 Induksieprogram

Die taakspan beoog om ’n 100-dae program vir

nuwe dominees op te stel. Hierdie hulpmiddel

moet praktiese voorstelle en ’n tydskedule

voorhou wat 'n nuwe predikante deur die eerste

paar maande van sy/haar bediening kan begelei

en help. Die volgende moontlike vrae (en ander)

kan aangespreek word:

• Wat moet ek doen?

• Wanneer moet ek wat doen?

• Hoe moet ek wat doen?

• Wat moet ek heel eerste doen?

• Wat moet beslis nie doen nie?

• Hoe ontdek ek hierdie gemeente se

“gemeente-teologie”?

• Hoe ontdek ek die kultuur van die

gemeente?

• Hoe ontdek ek die dinamika wat binne

die gemeente werksaam is?

• Wat om te doen wanneer die

“wittebrood-tyd” verby is?

• Hoe hanteer 'n mens kritiek?

• Hoe hanteer ek ’n

kerkraadsvergadering?

8.3 Pastorale gemeente ondersteuning

Sien punt 5, Navorsingsprojek oor bediening

en bedieningstrukture in klein gemeentes.

8.4 Leierskapsbemagtiging

8.4.1 Toerusting- en VBO-kursusse

Dr. George Roux het ’n 2013 ’n kursus oor

Selfversorging aangebied.

Dr. George Roux skryf soos volg oor die kursus:

Selfversorging (geestelik, emosioneel en fisies)

is ’n noodsaaklike voorwaarde vir die

versorging van jou gemeente.

Die fokus handel op die handhawing van ’n

balans in die bediening, met die fokus op

geestelik en emosionele volwassenheid,

vestiging van gesonde gesin en

huweliksverhoudings in die bediening en die

voorkoming en hantering van uitbrand, angs en

depressie.

Die ideaal is dat egpare saam die kursus sal

bywoon om saam vaardighede te leer om

mekaar, sowel as hul gesinne, konstruktief te

versorg en te beskerm te midde van die eise

van die bediening.

Die idee is om aan egpare die geleenthede te

gee om as egpare saam te werk, sowel as om

9. TAAKSPAN GEMEENTE ONDER-

STEUNING

Die taakspan gemeente ondersteuning het die

volgende portefeuljes saamgestel

• JONK NK

• Vrouelessenaar NK

• Lidmaatbemagtiging

• Begeleiding van veranderende

gemeentes

9.1 JONK NK

9.1.1 Die sinode het die volgende bepaal

t.o.v. Jeug- en Gesinsbediening fokusareas:

a. Kategese.

b. Gefokusde bediening gerig op jong

volwassenes (18-35 jaar).

c. Gefokusde bediening gerig op klein

kindertjies (2-6 jaar).

d. Gefokusde bediening gerig op tieners.

e. Ouerleiding.

f. Hulp en leiding aan gemeentes om die

leefwêreld van kinders, tieners en jong

volwassenes te verstaan.

9.1.2 Prioritisering

Dit is vir JONK NK uit die staanspoor duidelik dat

dit onmoontlik is vir hierdie taakspan om al die

prioriteite, soos deur die sinode bepaal, aan te

spreek in die tydperk tot en met die volgende

sinodesitting van Noord-Kaapland.

Die redes hiervoor, is die volgende:

1. JONK NK het nie die kapasiteit in ledetal om

al ses bogenoemde fokusareas gelyktydig aan te

spreek nie.

2. Daar is beslis nie genoeg fondse in die

begroting van die sinodale kommissie vir

bedieningsondersteuning en in die

Jeugwerkfonds beskikbaar om al ses hierdie

fokusareas gelyktydig aan te spreek nie.

JONK NK het besluit om, in die lig van

bogenoemde beperkinge, op die volgende

fokusareas te fokus:

1. Kategese: Om met die beplande Kategese

”Roadshows”-program voort te gaan ten einde

die volwasse jeugleiers wat betrokke is by die

kategese in gemeentes toe te rus en te motiveer

vir hulle roeping en taak.

2. Tieners: Om die nasionale #Imagine

Beweging te gebruik as voertuig ten einde die

tieners van die gemeentes in ons sinodale streek

oor die volgende vyf jaar te mobiliseer ter wille

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!