01.12.2014 Views

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

IA-Sinode-2014-Agenda

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

34

Diens en Getuienis

BYLAE 3

SAMEWERKINGSOOREENKOMS

aangegaan deur en tussen:

DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK NOORD-KAAPLAND

hierin verteenwoordig deur die Sinodale Kommissie vir Hulpdienste van die

Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Kaapland

(“Die Kerk”)

en

CARITAS GEMEENSKAPSFOKUS NPC

hierin verteenwoordig deur _________________________ in sy/haar hoedanigheid as

_______________________, ‘n nie winsgewende maatskappy met registrasienommer

2014/029998/08

(“Caritas”)

1. INTERPRETASIE

1.1 Die opskrifte van die klousules in dié ooreenkoms is slegs geriefs- en verwysingshalwe daar en sal

nie gebruik word by die vertolking of die voorwaardes van hierdie ooreenkoms of enige klousule

daarvan wysig of versterk nie

1.2 In hierdie ooreenkoms, tensy die teendeel duidelik blyk, behels woorde:

1.2.1 van een geslag die ander twee geslagte; en

1.2.2 in die enkelvoud die meervoud en omgekeerd;

1.3 die volgende terme sal die betekenisse hê wat ingevolge hiervan daaraan toegeken is en

soortgelyke uitdrukkings sal ooreenstemmende betekenisse hê, naamlik:

1.3.1 "Die Kerk" – die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Kaapland saamgestel

en geregistreer kragtens die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-

Kaapland

1.3.2 "Caritas" – Caritas Gemeenskapsfokus NPC ’n nie-winsgewende maatskappy geregistreer

met registrasienommer 2014/029998/08 en enige diensorganisasie wat kontraktueel verbind

is aan Caritas.

1.3.3 “Partye” – Die Kerk en Caritas

1.3.4 “Ondertekeningsdatum” – die datum waarop die laaste party hierdie ooreenkoms teken

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!