14.11.2012 Views

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPSOMMING

Hierdie studie is gebaseer op die voorveronderstelling dat die Brief aan Titus

nog moet baat vind by ’n deurdagte, retories-kritiese analise, wat die

uniekheid daarvan as ‘n samehangende, gehele deel van Nuwe

Testamentiese literatuur, wat onafhankilik van die briewe aan Timotheus

geinterpreteer kan word, sal demonstreer. Gevolglik is ’n oorsig van

bestaande navorsing oor die Pastorale Briewe in die algemeen, en Titus

spesifiek onderneem (Deel 1) gevolg deur ‘n volledige teks-gesentreerde,

retoriese analise van die Brief aan Titus (Deel 2). Laastens is ’n opsomming

van die resultate van hierdie studie gemaak (Deel 3).

In Deel 1 het ’n oorsig van bestaande navorsing oor die outeurskap, teologie,

struktuur en samehangendheid en retoriese benaderings tot Titus blootgelê

hoe, te wyte aan die deurdringendheid van die egtheidkwessie of die debat

rakende die outeurskap van die Pastorale, die Brief aan Titus gemarginaliseer

en in die lig van die Timotheus korrespondensie geinterpreteer word. In al

bogenoemde kategorieë is die uitsonderlikheid en oorspronklikheid van Titus

misken. Die egtheid van die Pastorale Briewe is nooit bevraagteken voor die

negentiende eeu nie, totdat Duitse akademici die Pauliniese outeurskap van

hierdie werke in twyfel begin trek het. Die sleutelkwessies waaroor die dispuut

gehandel het is verwant aan teologiese, ekklesiologiese, stilistiese and

historiese ongerymdhede wat Nuwe-Testamentiese navorsers, in hul analise

van die drie briewe bevraagteken het. In reaksie op hierdie oënskynlike

ongerymdhede, het verskeie teorieë die lig gesien om vir die oorsprong van

die drie briewe verantwoording te doen. Eerstens was daar die vervalsing- of

fiksiehipotese waarvolgens daar aangevoer word dat die Pastorale deur

iemand anders, in die naam van Paulus geskryf is, waarskynlik ná sy dood.

Navorsers wat die Pauliniese outeurskap van die Pastorale verdedig, het die

vervalsing- of fiksiehipotese bevraagteken op grond van etiese, historiese,

hermeneutiese en apostoliese oorwegings. Die oorsprong van die briewe is

ook verklaar deur die volgende teorieë: die fragmenthipotese, sekretaris- of

PDF created with pdfFactory Pro trial version www.pdffactory.com

197

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!