14.11.2012 Views

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

geïntegreerde retoriese struktuur, wat hierdie brief kenmerk, blootgelê. Sekere

tegnieke is waargneem wat nog nie tot op die hede deur navorsers

geidentifiseer was nie.

In Deel 3 is die resultate van hierdie studie opgesom. Dit bevat ’n

uiteensetting van die retoriese doelstelling van die teks in terme van die

kronologiese ontwikkeling van die skrywer se argument soos dit van eenheid

tot eenheid op bou. ’n Tweede manier om die skrywer se retoriese strategie te

beskryf, was om dit te sien in terme van die oorvleueling wat bestaan tussen

die verskeie eenhede wat weer op sy beurt verskillende retoriese objektiewe

blootgelê het. Die retoriese tegnieke wat in die brief gebruik word, is in Deel 3

opgesom. Nuwe retoriese tegnieke is ook in die laaste gedeelte

gekategoriseer en opgesom. Die studie is afgesluit met die oortuiging dat die

Brief aan Titus onafhanklik kan staan van die res van die Pastorale en dat die

brief ’n aansienlike bydrae lewer tot ons insig en waardering vir Paulus se

gebruik van retoriek.

PDF created with pdfFactory Pro trial version www.pdffactory.com

199

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!