14.11.2012 Views

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

A Text centred rhetorical analysis of Paul's Letter to Titus

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

amanuensishipotese en die allonieme- of allepigrafiesehipotese. Teologie,

Christologie, pneumatologie en soteriologie is sentrale aspekte in die teologie

van Titus, maar skyn geinterpreteer te word in verhouding met die ander twee

briewe. In terme van die struktuur is die Brief aan Titus, in vergelyking met die

ander Pastorale, beskryf as ontbrekend aan enige struktuur, en

onsamehangend. Dit is die argument soos aangevoer deur James Miller. Ter

verdediging, het Ray van Neste geargumenteer vir die samehangendheid van

Titus. Geen retoriese studies wat eklusief toegewy is aan Titus is gevind nie.

’n Uitsondering was die artikel van Joachim Classen getiteld “A rhetorical

reading of the Letter to Titus”. Alhoewel dit ’n bydrae lewer, is die volgende

tekortkominge uitgewys: die studie behandel die teks in terme van wat daar is

sonder om die oorreding aan te spreek, met ander woorde dit behandel nie

waarom die outeur sy inligting op ‘n spesifieke manier organiseer nie; dit is

meer eksegeties as retories; dit in nie ‘n volledige behandeling van die hele

brief nie; dit behandel ook nie die duidelik teologiese aspekte van die brief nie.

Daar was toenemende oproepe vir ’n waardering van die drie briewe op ’n

indiwiduele grondslag. Hierdie studie het gepoog om te reageer op daardie

oproep op grond van die volgende hipotese: ‘n Deeglike teks-gesentreerde

retoriese benadering tot die Brief aan Titus (d.w.s. sonder om dit in

verwantskap te bring met die ander twee Pastorale Briewe of dit te benader in

terme van die egtheid/onegtheid-debat) sal nuwe insigte vir die interpretasie

van die brief bydra.

In Deel 2 is die retoriese situasie behandel gevolg deur ’n volledige retoriese

analise van die brief, deur gebruik te maak van ’n teks-gesentreerde,

minimale teoretiese raamwerk, wat deur D.F. Tolmie (2005) geformuleer is.

Die doel was om die skrywer se retoriese strategie uit die teks self, wat

opverdeel is in 11 retoriese eenhede, te ondersoek en te analiseer. Elke

eenheid is afgebaken en beskryf in terme van die skrywer se oorkoepelende

retoriese doelstelling. Dit is gedoen volgens ’n vers-vir-vers analise van die

teks. Hierdie benadering het veel bygedra tot insigte in die unieke retoriese

struktuur van die brief as ’n geheel en het ook bygedra tot ryk insigte in die

samehangendheid van die brief. Verskeie retoriese tegnieke het die

PDF created with pdfFactory Pro trial version www.pdffactory.com

198

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!