02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8

••• HooFSToriE

Oorlêkoste + verminderde bewerking

vervolg van bladsy 7

geheel chemies en/of biologies gedoen. planters

plant die saad en kunsmis direk in die onbewerkte

grond deur slegs ‘n klein voortjie te maak. van die

belangrikste suksesfaktore van geenbewerking is

onkruidbeheer en die bestuur van grondverdigting.

om radikaal van konvensionele skoonbewerking

na geenbewerking oor te skakel, kan soms baie

riskant wees. die produsent wat dit wil doen,

moet reeds deeglike kennis dra van die beginsels,

tegnieke en praktyke van geenbewerking.

geenbewerking vereis ‘n baie hoë vlak van bestuur

en veral tegnieke soos om glifosaat effektief te

spuit, moet deur die produsent onder die knie gekry

word. beheerde spoorverkeer blyk inherent deel te

wees van ‘n geenbewerkingstelsel en die produsent

moet dit doeltreffend kan toepas.

omdat daar geen meganiese onkruidbeheer

met geenbewerking plaasvind nie, moet die

onkruidbeheerprogram haarfyn uitgewerk word.

nou rywydtes word dikwels as ‘n voorvereiste vir

suksesvolle geenbewerking voorgehou.

omdat plantreste op die grond gelaat word, is

die voorkoms van siektes in ‘n monokultuurstelsel

‘n wesenlike probleem met geenbewerking.

>> grondverdigting

1

2

3

beperk verkeer tot die minimum deur die land

so min moontlik te bewerk. met intensiewe

bewerking kan tot 80% van die land deur

werktuie se wiele beïnvloed word.

gee aandag aan die wyse waarop ’n vrag se

gewig versprei word. maak seker die asse dra

almal ewe swaar en dat die gewig eweredig

versprei is.

die soort werktuig het ’n groot invloed. ’n

trekker met smal buitebande oefen groter

druk uit op die oppervlakte waarmee dit

in aanraking kom, terwyl breë bande en

veral rusperbande die gewig oor ’n groter

oppervlak versprei. kruislaagbande is die

nadeligste om te gebruik. straallaagbande

Wisselbou is dus van kardinale belang om die

opbou van patogene te beperk. daar kan gekyk

word na sojabone en sonneblom as moontlike

wisselbougewasse. lae ph en ander wanbalanse

ten opsigte van grondchemiese eienskappe moet

vooraf reggestel word deur misstowwe behoorlik in

die grond in te meng.

erosie kan deur geenbewerking bekamp word.

Aangesien die grond nie omgeploeg word nie, bly

die gewasse se wortels agter, wat spoelskade keer

wanneer dit reën. dié verbouingsmetode keer ook

winderosie omdat die oesreste op die grond gelos

word nadat die gewas gestroop is. dit keer dat die

bogrond wegwaai.

ImplEmEnTE VIr GEEnBEWErKInG

die belangrikste implemente is eerstens ‘n gifspuit,

dan ‘n planter, trekker en stroper. logisties is ‘n

dieselkar, waterkar, tapkar en sleepwaens nodig.

op sandgronde moet ook voorsiening gemaak word

om, indien nodig, verdigte sones te kan opbreek en

om kalk te kan inwerk. ‘n duisendpoot kan weens

oesreste aanpak. ‘n planter met ‘n wye vooropsnyer

wat stoppels wegwerk en ‘n skoon plantsone laat, is

grondverdigting is waarskynlik een van die grootste knelpunte van geenbewerking. hier is

tien maniere om grondverdigting te voorkom.

4

5

6

7

veroorsaak minder verdigting.

banddruk verg baie aandag. hoe laer

die band druk, hoe minder is die druk op

die grond. dit moet egter nie laer as die

vervaardiger se aanbevelings wees nie,

anders verhoog dit druk op die grond via die

sykante.

band- en vraggrootte speel ’n rol. gebruik

eerder breë bande vir trekkers, stropers,

sleepwaens en swaar werktuie soos kunsmisstrooiers

en planters.

grond verdig ook weens wielglip. dit gebeur

as die trekker swaar trek en die bande oud en

verslete is.

grondbewerking is ook ’n sondaar. Wanneer

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!