02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

14

••• NUUS@

Senwes se visier

ingestel op notering

senWes het in die FinAnsiële jAAr

tot 30 April 2010 die tWeede

beste resultAAt in die 101-jArige

bestAAn vAn die mAAtskAppY

geleWer. hoeWel die 2010 netto

Wins vAn r209 miljoen lAer is

As verlede jAAr, is dit in pAs

met die groeitendens WAt in die

vooruitsig gestel is.

ná ’n uitsonderlike jaar wat die

landbousektor in 2009 beleef het, was vanjaar in

vele opsigte ’n moeiliker een ten einde volhoubare

groei in resultate te verseker. verdere waarde is

steeds vir alle belanghebbendes geskep en prestasie

norme wat goed vergelyk met dié van die landboubedryf

is gehandhaaf.

’n gemiddelde saamgestelde groei van 13,2%

in bedryfswins voor rente en belasting is oor die

afgelope vyf jaar behaal. oor dieselfde termyn het

die batebasis met gemiddeld 8,4% gegroei. die

kapitaalstruktuur is binne aanvaarbare industrienorme

bestuur. met ’n bate omsetsnelheid van

3,4 dui dit steeds op ’n produktiewe en effektiewe

aanwending van bates.

effektiewe balansstaatbestuur is verder te vind

in die 32,5%-verlaging in finansieringskoste. die

senwes aandeelprys het met 32,7% gegroei en met

’n totale dividendopbrengs van 25,5% is ’n totale

Dit is hoe die voorblad

van die 2010 Senwes

Jaarverslag daar

uitsien. In die Jaarverslag

kan jy in detail

lees oor die Senwes

finansiële resultate,

sowel as die verslag van

die Voorsitter en die

Besturende Direkteur.

Die Senwes afdelings het soos volg die

r209 miljoen wins opgemaak:

r236 m

r6 m r2 m

r58 m

senwes credit senwes village

senwes grainlink

diverse bedrywe beleggingsinkomste

korporatiewe koste (r66 m) belasting (r123 m)

r96 m

opbrengs van 58,2% aan aandeelhouers gelewer.

’n Finale dividend (no. 18) van 15 sent per

aandeel is verklaar, onderhewig aan bekragtiging

deur aandeelhouers op die algemene jaarvergadering.

noTErInG

teen die agtergrond van senwes se volgehoue

winsprestasie is senwes van voorneme om in die

nabye toekoms op die johannesburgse Aandelebeurs

(jse) te noteer. om suksesvol te noteer, is

gunstige markomstandighede nodig en die maatskappy

het sekere voorwaardes waaraan voldoen

moet word. die direksie is egter optimisties oor die

langtermyn volhoubaarheid van die landbousektor. ’n

gefokusde strategie op kernbesigheid word gevolg,

maar groeigeleenthede word deurlopend ondersoek

ten einde tot een van die mees geadmireerde agribesighede

te ontwikkel.

ten einde ’n suksesvolle notering te loods is ’n

bewese winsgeskiedenis uiteraard ’n voorvereiste,

maar daarmee saam moet die maatskappy ook oor

die nodige kritiese massa (grootte), markaandeel,

korporatiewe beheer en interne beheerstelsels

beskik. die heersende wisselvalligheid in markte sal

uiteraard ’n invloed hê op die besluit van presies

wanneer notering gaan plaasvind. S

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!