02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

56

••• aGri-WENKE

Vleispryse lyk goed, maar

mielies steeds in oorvloed

Die Wêreldbeker sokkertoernooi het

gekom en gegaan. of die goeie pryse van veral

skaap vleis wat tans heers, direk met dié gebeurtenis

verbind kan word, weet ek nie, maar dat die

heersende prys goed is, is gewis.

Al die “vreemde” opwinding wat die sokkerskouspel

gebring het, het niks aan die groot voorraad

mielies in die land verander nie. die reën het

van April af weggeraak, wat voordelig was vir die

afdroog van die later mielies. dit wil dus nie voorkom

of die verwagte graadprobleem by veral witmielies

gaan realiseer nie. dit lyk ook nie of daar in

die nabye toekoms ’n werkbare plan gaan realiseer

>> veldbrande

die veld is ruig en droog, wat moontlik aan leiding

kan gee tot wegholbrande.

hou die vuurvegters vol water en toets gereeld

of die masjiene in lopende toestand is. sorg dat

almal op die plaas weet wat die prosedure tydens

die voorkoms van ’n veldbrand is.

die eerste reënbuie in die lente gaan gepaard

met elektriese storms, wat veld maklik aan die

brand slaan. maak voorbrande of brand vrystroke

om alle woonkwartiere, store en enige plek waar

vure kan ontstaan op die plaas.

verseker die vee minstens teen weerlig- en

brandverliese. die koste aan die versekering is nie

hoog nie, daar is egter sekere vereistes waaraan

voldoen moet word. skakel ’n univision

verteenwoor diger by senwes vir meer besonderhede.

Dries kruger

om die oorskot mielies die land uit te kry nie.

die realiteit van dié situasie is dat ons anders

sal moet begin dink en doen in van ons saaidele,

wat nie meer kontantgewasse teen ’n wesenlike

wins kan produseer nie. die inskakeling of uitbreiding

van die veefaktor in dié dele lyk tans die roete

te wees om te gaan.

hou net in gedagte dat vee nie maklik saaiskuld

kan betaal nie.

KorInG

die bruinkoringmyt en plantluise kan nou ’n probleem

by koring wees; inspekteer gereeld om skade

te voorkom. is die koring al teen hael en koueskade

verseker?

GroEnTEGEWaSSE

in sommige dele kan aartappels al geplant word.

koolplantjies kan uitgeplant word, terwyl wortels,

beet en spinasie eerder nader aan september

geplant moet word. rankgewasplantjies kan onder

beskermende omstandighede gemaak word, maar

vir direk in die lande plant is die kouerisiko tot

oktober aan die hoë kant.

VEE

ent skape teen bloednier, bloutong en ander streekgebonde

siektes en moet nie vergeet om skaap en

bees teen slenkdalkoors in

te ent nie.

nb: lees die produketiket

– daarop verskyn

belangrike beperkinge en

waarskuwings. S

Dries Kruger is ’n Senior Akkerboukundige by Senwes

Landboudienste. Vir meer inligting oor Agri-wenke, stuur ’n

e-pos aan dries.kruger@senwes.co.za of skakel Dries by (051)

430-2070 of 083 458 1299.

vrywaring: die aanbevelings en siening soos in die stuk vervat is dié

van die skrywer en word nie noodwendig deur senwes ondersteun

nie, maar word ter goedertrou aangebied.

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!