02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

voer markte gebruik om die balans te herstel. die

rand/dollar-wisselkoers en die wêreldvoorraad bepaal

egter tot watter mate, indien enige, oorskotvoorraad

ekonomies uitgevoer kan word. die oorskot mielies

word veral in die wêreldvoedselskema ingekoop.

suid-Afrika kan weens liggingsvoordele vir uitvoere

na Zimbabwe en ander gebiede in suider-Afrika

mede dingende pryse beding, wat so ook die plaaslike

graanprys kan ondersteun.

die wêreldwye resessie het egter druk op finansiering

vir die aankoop van mielies geplaas en

gevolglik sit suid-Afrika met die grootste oordragvoorraad

tot op hede.

Grafiek 2 wys die verwantskap tussen die suid-

Afrikaanse witmielie-oordragvoorraad en die safexprys

daarvan.

dit is duidelik dat soos voorraadvlakke daal, die

pryse styg en in Grafiek 3 kan gesien word wat die

effek is van twee jare wat in baie opsigte dieselfde

verloop het, waar die lae kommoditeitsprys veroorsaak

dat produsente sukkel om hul direkte insette

te dek.

grafiek 3 wys die verloop van die witmielieprys

van 2005 teenoor die mielieprys van 2010. die

vraag is: gaan die prys ook nou sy draaipunt bereik?

die lae mielieprys van 2005 is gevolg deur ’n droër

jaar en ook die strategie van produsente wat minder

aangeplant het in die daaropvolgende jaar.

WaT Gaan DIE GraanproDuSEnT DIE

KomEnDE SEISoEn DoEn?

die kruks van die saak is dat die suid-Afrikaanse

produsent uiters doeltreffend produseer en dat

daar gevolglik te veel mielies geproduseer word.

om die probleem aan te spreek, moet daar ’n

groter basis van verbruik geskep word, hetsy deur

uitvoere, aanwending deur die hoenderbedryf of

as energiebron in die brandstofbedryf. die ander

alternatief is dat daar minder geplant moet word,

maar, soos reeds gesien in grafiek 1, het dit tot op

hede nie tot ’n vermindering in voorraad gelei nie.

indien alle hektare, soos in die vorige seisoen,

vir mielies aangewend word, is dit met die huidige

scenario moeilik om in te sien dat daar, soos in

die 2004/2005-seisoen, ’n vinnige herstel in die

mielieprys kan wees.

TE VEEl SonnEBlom ooK proBlEmaTIES

om dalk meer sonneblom as alternatief aan te

plant, kan aanleiding gee tot ’n situasie waar die

sonne blomprys onder druk verkeer, aangesien die

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

vervolg op bladsy 12

laNDBoU-TEGNiEK •••

Grafiek 1: Hektare mielies aangeplant teenoor

opbrengs per hektaar van 1980 tot 2009.

Grafiek 2: Die verwantskap tussen die Suid-afrikaanse

witmielie-oordragvoorraad en die Safexprys.

Grafiek 3: ’n Vergelyking tussen die 2004/2005witmielieprys

en die 2009/2010-witmielieprys.

Grafiek 4: mielie- en sonneblomprystendens van

1980 tot 2009.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!