02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VIr DIE JonGSpan

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

••• liFESTylE •• lEEFSTyl •••

Supercool Nedine se Supercool

Party Hits nou op die rakke!

nedine blom is bekend AAn

die suid-AFrikAAnse publiek

As sAngeres, tv-AAnbieder en

liedjieskrYWer. sY tree ook

gereeld op As motiveringspreker

en is ’n gekWAliFiseerde

prokureur WAt die leWe met

pAssie en energie AAnpAk.

In 2009 het dié afrikaanse

sangeres ’n sAmA-toekenning ontvang vir beste

Afrikaanse kinderalbum met haar dvd en cd

Supercool, waarna sy besluit het om ’n lof-enaanbidding

cd en dvd vir kinders saam te stel. dié

album is Supercool vir Jesus genoem en het ook ’n

sAmA ingepalm by die 2010 sAmA-toekennings.

beide dié albums raak tans aan goue verkopestatus.

nedine is in bloemfontein gebore en het haar

kleuterjare in ’n klein vrystaatse dorpie, koffiefontein,

deurgebring. ’n paar jaar later (met nedine in

graad 2) verhuis hul gesin na pretoria, waar sy haar

sangdebuut in die laerskool lynnwood se kinderkoor

maak. nedine het haar hoërskoolloopbaan aan

hoër skool erasmus op bronkhorstspruit voltooi,

waar sy aan al wat ’n revue en eistedfodd is, deelgeneem

het. haar talent vir liedjies skryf het reeds

in haar jeugjare na vore gekom, toe een van die

liedjies uit haar pen in haar matriekjaar as wenliedjie

>> weggeeprys

drie Senwes Scenario lesers kan elk ’n

Supercool vir Jesus dvd, onderteken deur

nedine blom, wen. sms nedine + jou

naam + jou e-pos adres + die antwoord

op die onderstaande vraag na 31022 om ’n

kans te staan om die prys te wen.

Vraag: Wat is die naam van nedine se

nuwe album?

nEDInE SE

DrIE GunSTElInG

lEWEnSFIloSoFIEë:

a “moenie uitstel nie, doen dit nou.”

a “For pete’s sake, let the journey

from the cradle to the grave be an

interesting one.”

a “if you judge people, you

have no time to love

them.”

aangewys is tydens rsg se “sterre 2000” in 1999.

sy is tans ma van drie, stapelgek oor baklava

en biltong en droom daarvan om ’n hoofrol te sing

in een van Andrew lloyd Weber se musiekblyspele.

haar korttermyn doelwit is om Supercool – die

musical op die planke te sit.

haar splinternuwe albumvrystelling, Supercool

Party Hits, sluit op-en-wakker samestellings van

populêre trefferliedjies soos i think we’re alone now,

Sexy eyes en die kurt darren-treffer, Kaptein, in.

Supercool Party Hits is ’n prettige, hop-skop-enspring

vrystelling geteiken op die jeugmark.

Supercool Party Hits se dvd sal in september

2010 vrygestel word. S

Die wenners van die Supercool CD’s: orrie van der

Schyff, Diani van Staden en larissa en monique

Jonker.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!