02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

James Kingsley is ’n mense-mens

wat self erken: “ek het mense om my nodig!” As

sleutelrekening bestuurder by senwes credit geniet

hy dit om met klante te skakel en ook om buite die

kantoor te kan werk. Senwes Scenario het by james

’n draai gemaak.

Hoe sien jy die werk van ’n

Sleutelrekeningbestuurder?

vir my is die hoofdoel van ’n sleutelrekeningbestuurder

om besigheid vir senwes te genereer.

Watter van jou eienskappe maak jou ’n

goeie Sleutelrekeningbestuurder?

ek is lief vir mense en kom goed met meeste mense

oor die weg en ek is empaties. my agtergrond in

krediet tel ook in my guns.

Hoe lank is jy al by Senwes werksaam?

Agt jaar, waarvan vyf jaar as sleutelrekeningbestuurder

in die Wesselsbron/bultfontein/

hoopstad-gebied. ek het in 2002 by senwes as

nege jaar is hoe lank Johan Jacobs reeds by senwes

credit werksaam is. voordat die pos van sleutel

rekeningbestuurder vir hom aangebied is, het hy

as kredietbestuurder sy stempel by credit afgedruk.

volgens johan is die eienskappe wat van hom ’n

goeie sleutelrekeningbestuurder maak harde werk,

toewyding en lojaliteit teenoor senwes en sy klan te.

Senwes Scenario het hom nog ’n paar vrae gevra.

Wat is die waarde van ’n Sleutelrekeningbestuurder?

die antwoord is drieledig. eerstens

dra ons die beeld van senwes na

die klante uit, tweedens is dit ons

verantwoordelikheid om die besigheid

te groei en derdens is deel van my

werk om waarde toe te voeg vir ons

bestaande klante.

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

Mensekennis

bring jou ver

’n Dekade by Credit wys lojaliteit

••• SENWES crEDi T •••

verhoudingsbestuurder begin en is in 2004 as

Assistent kredietbestuurder aangestel. voordat ek

by senwes begin werk het, was ek vir 20 jaar in die

bankwese betrokke.

Hoe ontspan jy?

tyd saam met my gesin is vir my belangrik. ons

is lief vir die “gewone” dinge; soos kampeer

en in die tuin werk. ek is vanjaar reeds 28 jaar

getroud met elsabé en het vier kinders; esmarelda

is ’n professionele rekenmeester en sean ’n

dieselwerktuigkundige, terwyl dean by ’n kollege vir

paramediese opleiding studeer en jamie haarself in

’n skoonheidskunde-rigting bekwaam.

Wat is die volgende stap vir James?

ek geniet op die oomblik wat ek doen en beplan om

daarmee voort te gaan.

Wat is die drie dinge waarsonder jy nie kan

klaarkom nie?

my gesin, klante en sigarette! S

Wat geniet jy die meeste van jou werk?

die interaksie met klante en om saam met hulle

daaraan te werk om uitdagings te oorbrug.

Hoe ontspan jy?

ek is getroud met nicky en is ’n gesinsman wat

daarvan hou om tyd saam met my gesin in die

buitelug deur te bring.

Wat is jou toekomsplanne?

ek streef daarna om verder te ontwikkel en

die volgende vlak van bestuur te bereik.

Saam met wie sal jy op ’n eiland

gestrand wil wees en hoekom?

saam met my vrou, want dit sal

beteken dat ons kwaliteittyd saam kan

deur bring. S

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!