02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Blye bejaardes baat by

boerevereniging

WAt mAAk ’n mens met ’n donA sie

vAn r15 000? dAnksY senWes

en die groenebloem boere vereniging,

kAn die viljoenskroon

sentrum vir bejAArdes nou

eksperimenteer met ’n pAAr

AntWoorde op hierdie vrAAg.

hoeWel die bestuur nog nie

seker is WAt hulle met die

donAsie gAAn mAAk nie, is dAAr

Wel bAie behoeFtes in, en om, die

sentrum om AAn te spreek.

Die r15 000 tjek, ingesamel deur

groenebloem boerevereniging gedurende ’n

fondsinsamelings geleentheid wat deur senwes

geborg is, het hande gewissel tydens ’n geleentheid

op 8 junie by die sentrum self. “dit is belangrik

vir senwes om in die gemeenskap betrokke te

wees, maar ons kan dit nie alleen doen nie. die

inisiatief van ’n op-en-wakker boerevereniging soos

groenebloem, maak dit ’n wen-wen vennootskap

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

••• NUUS •••

Die oomblik was groot

toe Johan Grobler

(assistent Hoofbestuurder:

Korporatiewe Bemarking,

Senwes, heel regs),

Coenie Venter (Voorsitter:

Groenebloem

boerevereniging) en roelof

Campher (Sekretaris:

Groenebloem Boerevereniging)

die r15 000 tjek

aan louis Botha (Voorsitter:

Viljoens kroon sentrum vir

bejaardes) en annatjie

Griesel (Bestuurder:

Viljoenskroon sentrum vir

bejaardes) oorhandig het.

waarby senwes se gemeenskappe baat vind,”

het johan grobler (Assistent hoofbestuurder:

korporatiewe bemarking, senwes) verduidelik.

johan grobler was op viljoenskroon om, saam

met coenie venter (voorsitter: groenebloem boerevereniging),

die tjek aan louis botha (voor sitter:

viljoenskroon sentrum vir bejaardes) en sy span te

oorhandig. “ons het die grootste waardering vir wat

vandag hier gebeur,” het louis gesê, terwyl hy die

tjek omhoog gehou het. “elke geldelike skenking is

vir ons baie waardevol, aangesien dit beteken dat

ons weer iets ekstra kan doen vir ons inwoners.”

hierdie jaar is ’n plaaslike skool, hoërskool

viljoenskroon, by die fondsinsameling betrek en die

boerevereniging het dit goedgedink om ook

r15 000 aan die skool te skenk. S

>> nog ’n gelukkie!

coenie venter (voorsitter: groenebloem boere ver-

eniging) was ook die wenner van die groot prys by

vanjaar se r1 miljoen somerproduksierekening trekking

en het die viljoenskroon sentrum vir bejaardes

genomineer as sy welsynsorganisasie. dit beteken

dat, danksy die wenkombinasie van senwes en

coenie, die sentrum nóg r60 000 ryker is.

>> daar is 40 inwoners in die sentrum (waarvan 24 erg verswak is, 23 in self-onderhoude

behuising is en 22 in meenthuise bly). >> een van hul drome is om die gebou te verf en

braaigeriewe vir hul inwoners op te rig sodat hulle die buitelug kan geniet.

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!