02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

jimmy henning

van oberholzer

– wEN R250 000

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

louis en mietz Claasen, saam

met hul dogter, Carolien.

Jimmy en

petra

Henning.

JImmy En Sy BoErDEry

jimmy is in 1972 met petra getroud en hulle het

drie kinders (een seun en twee dogters). sy seun

boer saam met hom terwyl sy twee dogters tans in

pretoria woon. hy het tot 1999 vir ’n maatskappy

in sy omgewing gewerk en daarna sy eie rigting

ingeslaan. jimmy boer hoofsaaklik met mielies en

sonneblom en het ’n kommersiële beeskudde en ’n

wit brahman-stoetery.

Sy paD mET SEnWES

“ek is baie in my skik met senwes,” sê jimmy. “ons

kry uitstekende diens vanaf al hulle afdelings.”

DIE “Jy IS ’n FInalIS” oproEp

“ons gesin het al ’n gesegde: nee wat, jy kan maar

los, die henninkies wen nooit iets nie. so ons was

baie opgewonde toe ons die oproep kry. dit het

half gevoel asof dit nie waar kan wees nie,” vertel

jimmy.

WElSynSorGanISaSIE

jimmy se keuse van organisasie was die Abraham

kriel kinderhuis in potchefstroom. “ek het ’n sagte

plekkie vir kinders,” bieg jimmy. “dit was ’n baie

goeie gebaar van senwes.”

En DIE WEnnEr IS...

“dit was ’n wonderlike gevoel en nogals ’n verligting

om van skuld ontslae te kan raak,” sê jimmy. “ ’n

mens het so iets altyd nodig.”

••• SENWES crEDi T •••

louis claasen

van koppies

– wEN R125 000

louIS En Sy BoErDEry

louis is 55 jaar oud en is vir die afgelope 32 jaar

al getroud met mietz. hulle het vier kinders (twee

seuns en twee dogters) wat almal in sy landbou- en

verwante besighede betrokke is. louis het op 16

begin boer en sy boerdery bestaan hoofsaaklik uit

’n saaiboerdery (sorghum, mielies en sonneblom)

en hy het ook ’n melkery wat vars melk aan ’n

verwerker naby parys lewer. hy het jare terug

’n besigheid begin, genaamd Free state malt,

wat graansorghum na mout verwerk en dit aan

’n bierbrouery lewer. louis voer ook baie van sy

produkte na die res van Afrika uit.

Sy paD mET SEnWES

“deur al die jare, vandat ek begin boer het, het

senwes my nog net goed behandel en by my

gestaan,” verduidelik louis.

DIE “Jy IS ’n FInalIS” oproEp

“ek was baie verbaas dat ek ’n finalis is,” vertel

louis. “ek het wel al gelees van hierdie kompetisie,

maar het nooit in my wildste drome gedink so iets

sal met my gebeur nie.”

WElSynSorGanISaSIE

louis het die kinderhuis op sasolburg as sy welsynsorganisasie

gekies. “ek dink die geld sal daar goed

aangewend word,” het louis gesê. “hierdie donasies

was ’n baie mooi gebaar van senwes se kant af en

ek wil net weer dankie sê daarvoor.”

En DIE WEnnEr IS...

“dit was ’n lekker gevoel om deel te wees van die

kompetisie; dit was ’n voorreg,” het louis ná die

kompetisie gesê. “die geld gaan my baie help.”

vervolg op bladsy 46

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!