02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

marno by sy wenbesigheid, Cheeky Chicks, waar hy braaikuikens wat

hy self grootmaak, teen bekostigbare pryse verkoop. marno het op 16

al met hierdie blink idee begin woeker.

doen, het ek besluit om my eers as elektrisiën

te bekwaam,” verduidelik marno. danksy die

kompetisie en senwes kan hierdie harde werker se

drome nou verder groei.

neel rust (bestuurder: Algemene handel, senwes

village) het as gasspreker by die entrepreneurskompetisie-geleentheid

in bloemfontein opgetree.

hy het gesê dat ’n briljante idee nie sonder

deursettingsvermoë uitgevoer kan word nie. “As jy

jou keuses beperk tot dit wat moontlik lyk, offer jy

jou drome op. streef jou drome na, want suid-Afrika

is ’n puik land met baie geleenthede,” het hy aan

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

••• NUUS •••

“Die Senwes

Entrepreneurskompetisie

is ’n unieke kompetisie

wat help om

entrepreneurstalent te

ontdek en te ontwikkel.”

– dr johan van zyl (hoof van die

eenheid vir entrepreneurskap) –

>> hoe werk die senwes

entrepreneurskompetisie?

• senwes se entrepreneurskompetisie

bestaan uit twee afdelings:

’n laerskole-afdeling en hoërskoleafdeling,

en dit word in twee fases

aangebied.

• die eerste fase sluit die voorlê van

’n besigheidsplan en ’n onderhoud

waar vrae oor entrepreneurskap

gevra word, in.

• die besigheidsplanne word deur

die universiteit van die vrystaat

se eenheid vir entrepreneurskap

geëvalueer.

• Aan die einde van die eerste

fase word die wenner van die

laerskole-afdeling aangewys en

die finaliste van die hoërskoleafdeling

aangekondig.

• die hoërskole-finaliste dring

dan deur tot die tweede fase

van die kompetisie, waar hul

elkeen r2 000 ontvang om hul

besigheidsplan te implementeer.

die jong entrepreneurs gesê.

die ander finaliste in vanjaar se kompetisie

– monique trollip (hoërskool sand du plessis,

bloemfontein), wat produkte uit vere en stokkies

vervaardig en Aneleh meyer (hoërskool Fichardtpark,

bloemfontein), ’n partytjiebeplanner – het ook

bewys dat hulle twee belowende entrepreneurs is

om mee rekening te hou.

die inskrywings vir die volgende

entrepreneurskompetisie het reeds gesluit, so hou

gerus hierdie proses dop om te sien wat dié jong

talent volgende gaan oplewer. S

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!