02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10

••• laNDBoU-TEGNiEK

Produsente moet

beplan en aanpas

om sukses te smaak

in die lAndbou, WAAr die eFFek

vAn ’n resessie geWoonlik eers

lAter sigbAAr is in vergelYking

met Ander sektore, het die

Werklikheid vAn die resessie

nou eers sY tAnde geWYs. dit

is verAl lAe kommoditeitsprYse

WAt WinsmArges onder druk

plAAs. die tipe geWAs en getAl

hektAre WAt deur die produsent

AAngeplAnt kAn Word, sAl dus

bepAAl Word deur die kApitAAl

WAt hY beskikbAAr het.

> TEKS: BoET Van Zyl

produsente moet reeds in die

beplanningsfase van gewasaanplanting die volgende

dinge in ag neem, aangesien dit ’n direkte invloed

op winsmarges sal hê:

• die weersomstandighede en

klimaatsvooruitsigte;

• die voorraadvlakke en vlakke van produksie vir

verskillende grane;

• die verwagte kommoditeitspryse van verskillende

grane; en

• die berekende begrote insetkoste van

verskillende gewasse.

verder is dit ook belangrik om te onthou dat die

prysmeganisme van byvoorbeeld witmielies by die

aanplantingskatting in oktober, die prys en eindvoorraad

van April vir een en ’n half jaar in die

toekoms sal beïnvloed. ter voorbeeld: oktober 2009

se skatting het reeds ’n invloed op die eindvoorraad

van April 2011 en dit is gevolglik ’n prysdrywer. die

April 2010-eindvoorraad speel egter ook ’n rol.

BESTuDEEr DIE BESKIKBarE InlIGTInG

in Grafiek 1 kan gesien word hoe die oppervlakte

wat beplant is oor tyd afgeneem het, met gepaardgaande

verhoogde opbrengs per hektaar wat tot

gevolg het dat voorrade steeds hoog bly en dus druk

op pryse en marges plaas.

Wat verder ’n belangrike rol speel in die pryse en

gevolglik die marge wat die produsent kan realiseer

vir die kommoditeite, is die voorraadvlakke van die

spesifieke kommoditeit.

Wanneer plaaslike voorrade hoog is, word uit-

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!