02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bothaville

vervolg van bladsy 24

die werkswinkel op bothaville het ook drie nuwe

werktuigkundiges (Wikus joubert, renier botha

en manie coetser) aangestel, met ’n nuwe vakleerling

(nicky liebenberg) wat ook daar diens

doen. ronel oosthuizen is in Februarie as

Werkkaartklerk aangestel en behartig ook die

administrasie van die werkswinkel.

om seker te maak dat hulle op die

regte pad is met klantetevredenheid, doen

bothaville werkswinkel gereeld navraag by hul klante

en tot dusver was die terugvoer positief. klante

rapporteer hoë vlakke van tevredenheid met min

klagtes. dié wat wel klagtes het, se probleem word

vinnig en professioneel aangespreek. S

>> werkswinkel-innovasie

by senwes bothaville se werkswinkel word daar

ook herwin! die materiaal wat oorgebly het na

die skoonmaak van die werkswinkel, is op ’n

baie innoverende wyse gebruik om ’n kuierplek

te bou, waar die werknemers na-ure ’n bietjie

kan ontspan en sosialiseer. dié sosiale plekkie

staan algemeen bekend as die “varkgat”.

Vir verdere inligting, skakel (018) 468-2716 of stuur ’n

e-pos aan johan@infoworks.biz

By die Village werkswinkel op Bothaville is

netheid ’n prioriteit.

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

SENWES villaGE •••

>> spesiale aanbod op heelwerktuie

by senwes village

senwes village bied uitgesoekte heelwerktuie

op spesiale aanbieding tot einde oktober.

voorraad is egter beperk. kontak dus jou naaste

senwes village of heelwerktuigbemarker om

teleurstelling te voorkom.

Die Botha ville werkswinkel het drie nuwe

werktuig kundiges aangestel.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!