02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

46

••• SENWES crEDi T

R1 miljoen-trekking: die wenners

vervolg van bladsy 45

alfonso visser

van hartswater

– wEN R75 000

alFonSo En Sy BoErDEry

Alfonso is getroud met liza en hulle het drie kinders

(twee dogters en ’n seun). hy het na matriek

landbou gaan studeer aan die universiteit van die

vrystaat. in 1989 het hy met grondbone begin boer

en deesdae boer hy ook onder andere met gars,

mielies, lusern en katoen. “ek geniet dit om hier te

boer – dit is ’n voorreg,” het Alfonso gesê.

Sy paD mET SEnWES

“die grootste waarde wat senwes my bied, is die

ondersteuning wat hulle gee met die bemarking van

ons produkte,” verduidelik Alfonso. “daar is geen

manier dat ’n produsent in hierdie distrik kan boer

sonder senwes se fasiliteite nie.”

DIE “Jy IS ’n FInalIS” oproEp

“dit was baie goeie nuus. in tye soos hierdie, het ’n

mens sulke los gelukkies nodig.”

WElSynSorGanISaSIE

Alfonso het, met behulp van senwes, uitgereik na

togg, ’n tiener omgeegroep werksaam in sy omgewing.

togg ondersteun alle hulpbehoewende mense

in die omgewing. “dit het my aangeraak want dis

’n geleentheid wat die jong mense gebied word om

hulself te verryk en iets te leer daaruit, verduidelik

Alfonso sy keuse. “Wat my die meeste van die hele

kompetisie beïndruk het, was senwes se besluit om

die donasies aan die welsynsorganisasies te maak.”

En DIE WEnnEr IS...

“ek het ’n baie groot waardering vir die kompetisie

en veral hoe hulle dit hierdie jaar gedoen het.”

alfonso en

liza Visser.

derek grobbelaar

van allanridge

– wEN R50 000

DErEK En Sy BoErDEry

derek is in 1978 getroud met elize en hulle het

drie kinders – twee seuns en een dogter. hy het ’n

saaiboerdery wat meestal uit mielies bestaan. hy

verbou ook grondbone en sonneblom. derek besit

ook ’n meule.

Sy paD mET SEnWES

“in 2005, toe die mielieprys so swak was, het ek by

senwes aansoek gedoen vir ’n produksierekening.

hulle het my binne tien dae gehelp en ek kon begin

plant,” vertel derek. “daarna het senwes my net

deur al die moeilike jare wat ons toe weer gehad het

gedra. senwes is ’n steunpilaar vir my boerdery.”

DIE “Jy IS ’n FInalIS” oproEp

“ons was op pad om êrens heen te ry toe sy foon

lui en ons hoor derek is een van die finaliste met

die trekking,” vertel elize. “dit was vir ons ’n groot

oomblik – ons het nog nooit aan iets deelgeneem of

iets gewen nie.”

WElSynSorGanISaSIE

derek se gekose organisasie was milo (medemens

in liefde omhels). dit is ’n plaaslike organisasie in

derek se omgewing wat uitreik na weeskinders en

haweloses. “ek was baie in my skik oor die skenking

aan die welsynsorganisasies. ek dink almal wat

geld gekry het, kry maar swaar en dit het hulle baie

gehelp. Wat ’n wonderlike gedagte van senwes!”

het derek gesê.

En DIE WEnnEr IS...

“ek het baie goed gevoel ná die trekking,” vertel

derek. “die hele geleentheid was sommer spoggerig

en op ’n goeie manier gedoen. ek is ook baie bly

oor die geld – ek kon darem weer diesel koop om

my mielies te stroop.” S

Derek en Elize

Grobbelaar.

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!