02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

48 ••• ToEKomSBliK

Weerstand teen glifosaat

As insekte hul eie kop

begin volg...

sekere insekte, soos die sAn

josé dopluis, kAn ’n groot

kopseer Wees vir produsente.

verAl As giFstoWWe WAt verlede

jAAr die probleem uitgeWis het,

vAnjAAr ondoeltreFFend blYk

te Wees omdAt die insek skielik

’n WeerstAnd opgebou het teen

die giF. WeerstAnd is egter ’n

beheerbAre uitdAging – sodrA

jY die probleem en WAAr dit

vAndAAn kom verstAAn.

> TEKS: ElmarIE CronJE

> FoTo’S: SxC

’n Klein Chinese insek is om

en by in 1870 in boerderye rondom die stad van

san josé in kalifornië in die vsA opgemerk. die

insek het ’n silindertipe mond in die plant ingedruk

en die sap van die plant uitgesuig. dit het ’n tipe

skild ontwikkel wat sy volle lyf omvou het, waaruit

nuwe insekte uiteindelik te voorskyn gekom het.

die san josé dopluis (scale), soos wat die

insek uiteindelik bekend gestaan het, het vinnig

deur Amerika en kanada versprei, met verwoeste

orgidieë wat agtergebly het. “daar is heel moontlik

geen insek wat die vermoë het om groter skade

vir die vrugbelange in Amerika, of selfs die wêreld,

aan te rig, as die san josé dopluis nie,” het een

entomoloog gemeld.

boere het vir jare gesoek na gifstowwe wat

hierdie klein insek kon stuit. in die negentiende

eeu was daar ’n gevaarlike arsenaal van gifstowwe

om onkruid en insekte uit te roei. in die antieke ryk

van sumer, 4 500 jaar gelede, het boere sulfaat op

hul plante gespuit. die romeine het pik en ghries

gebruik. europeërs het geleer om chemikalieë uit

die plante te onttrek. om die san josé dopluis uit te

roei, het hulle walvisolie probeer. hulle het kerasien

en water probeer. een van die beste behandelings

wat gevind is, was ’n mengsel van kalk en sulfaat,

wat na ’n paar weke van toediening die verpesting

onder beheer gebring het.

maar teen 1900 het die kalk-sulfaatmengsel

begin faal. hier en daar het die san josé dopluis in

volle glorie te voorskyn gekom. ’n entomoloog met

die naam A.l. melander het van die insekte onder ’n

dik kors van gedroogde kalk-sulfaatmengsel gevind,

waar hulle heel gelukkig voortbestaan het. melander

het gevolglik met ’n uitgebreide eksperiment begin,

waar hy kalk-sulfaatmengsels op orgidieë regoor die

staat van Washington getoets het. hy het bevind

dat, in sommige orgidieë, die gifmengsel die insekte

geheel en al uitgewis het. in ander orgidieë, het

soveel as 13% van die insekte oorleef. maar die

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!