Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad
Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad
Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
24 ••• SENWES villaGE

Die Bothaville werkswinkel-span. Van links is Toni landro (Bestuurder: Bothaville werkswinkel), petrus Blom,

man netjie Solomon, ronél oosthuizen, manie Coetser, niekie liebenberg en Isak Tlali. agter staan Wikus

Joubert en renier Botha. Voor sit rudolph Halliday en petrus mvundle.

Netheid, diens en tevrede klante is

Bothaville se motto

senWes villAge bothAville se

megAnisAsie WerksWinkel is

vAn kop tot tone oorgedoen en

blink nou soos ’n splinternuWe

sikspens. dié inisiAtieF mAAk

deel uit vAn senWes villAge se

WAArdeproposisie, WAt dAArop

gemik is om AAn senWes villAgeklAnte

’n unieke en AAngenAme

villAge-ervAring te verseker.

> TEKS & FoTo’S: ElmarIE CronJE

nie net is die werkswinkel uit ge -

verf en skoongemaak nie, maar daar is ook gewerk

aan die diens wat aan klante gelewer word. omdat

meganisasie ’n veld is waar tegniese kennis

uiters belangrik is, is voortdurende opleiding van

personeel ook ’n prioriteit. diensvlakke word verder

deur middel van inhuis-opleiding en ’n jaarlikse

beplanningskursus verbeter.

“ons besef dat opleiding ’n belangrike rol speel

in klantetevredenheid en daarom belê ons graag in

die opleiding van ons personeel,” het sarel greyling

(bestuurder: meganisasie, senwes village) gesê.

john deere self het ’n maatstaf waarna senwes

strewe, wat vereis dat ’n sekere verhouding tussen

die tegniese personeel en die hoeveelheid trekkers

wat gediens moet word, gehandhaaf word.

toni landro is sedert die begin van julie as die

Werskwinkelbestuurder op bothaville aangestel.

hy het voorheen sy eie ingenieursbesigheid op

lichtenburg bedryf.

volgens toni verwag hy netheid van sy personeel,

sowel as ’n veilige werksomgewing, maar

“die klant bly die belangrikste en daarom fokus

ons op klantetevredenheid”. in die nuwe jaar het

bothaville se werkswinkel reeds hul besigheid

van ’n noemenswaardige verlies tot ’n goeie wins

omgeskakel.

vervolg op bladsy 27

www.senwes.co.za • Augustus 2010