02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

28

••• SENWES villaGE

Village ernstig oor

klantediens

suksesvolle, eFFektieWe en

proFessionele besighede

kAn net AAnhou verbeter As

klAntediens ‘n prioriteit is.

dAArom plAAs senWes villAge

‘n sterk Fokus op die diens

WAt klAnte bY die villAges

ontvAng, deur middel vAn hul

WAArdeproposisiebenAdering.

> TEKS: ElmarIE CronJE

> GraFIKa: WImpIE mullEr

Hierdie benadering is daarop

gemik om vir senwes village-klante ’n unieke

en aangename koopervaring te verseker, waar

klante professionele en vriendelike diens ontvang.

As deel van dié waardeproposisie, het senwes

’n klantetevredenheidsproef by die vier village

afdelings gedoen om te meet wat dié divisie se

klante van hulle dink.

die proef is deur middel van vraelyste hanteer

en klante wat die villages besoek het, is gevra om

hul terugvoer op die vraelys te gee. hierdie lyste is

dan na ‘n sentrale punt by senwes deurgegee, waar

die data in ‘n rekenaar ingevoer is en verwerk is om

die nodige inligting te verkry.

senwes village se vraelyste het op ses indikators

gefokus, by vier afdelings. die ses indikators is

dienslewering, produkkennis, produkbeskikbaarheid,

Die Senwes Village

werkswinkel op

Bothaville.

hulpvaardigheid, koopervaring en indruk van die

winkel. die vier afdelings is die village winkels, die

store, onderdele en vulstasies.

die meting vind kwartaalliks (oor ‘n tydperk van

vier maande) plaas en in hierdie tyd poog senwes

village om meer as een keer by ‘n village ‘n proef te

doen. in hierdie kwartaal is 22 winkels reeds besoek

en ongeveer 1 000 besoekers ondervra.

village het aan hulself ‘n mikpunt van 90%

gestel op elk van die ses indikators. die aanvanklike

terugvoer is positief en daar is weinig van die

diensareas wat onder 70% is.

die vier village afdelings het oor die algemeen

goed presteer. die afdeling met die laagste punt is

vulstasies (77%) en die hoogste punt is behaal deur

heelwerktuie (95%). die ses indikators het ook oor

die algemeen goeie punte van bo 80% behaal, met

slegs produkbeskikbaarheid wat onder 80% is, met

‘n gemiddelde punt van 76%.

uit die klantetevredenheidsopname is

produkbeskikbaarheid geïdentifiseer as die grootste

probleemarea. om dit te verbeter, volg village ‘n

tweeledige benadering. in die kort termyn, word

die reekse wat in die winkels, store en onderdeleafdeling

beskikbaar is, hersien. in die lang

termyn is die beplanning dat senwes village ‘n

voorraadbeheer-afdeling gaan vestig wat sal help om

voorraadhouding by die winkels te optimaliseer.

uit die data is dit ook duidelik dat, hoewel

die uitslag op produkbeskikbaarheid laag is,

die uitslag op hulpvaardigheid proporsioneel

hoër is, wat beteken dat klante wat nie die

produkte kan vind waarna hulle op soek is nie,

Die Senwes

Village in

potchefstroom.

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!