02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Te veel reën gee

graadprobleme

Dit het bykans glad nie gedurende junie

oor die grootste deel van die senwes-gebied gereën

nie – slegs oor die heel suid-oostelike gedeelte. dié

gebied is nie deel van die tradisionele saaigebied

nie en gevolglik het die reën nie ‘n effek op die

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

DrUppElS op DiE DaK •••

somer- of die komende winterseisoen gehad nie.

die someroes kon met die afwesigheid van reën

en die buitengewone koue dae vinniger afdroog en

gevolglik kon die insameling daarvan met alle erns

begin.

die meegaande kaart dui die verskil van

hierdie seisoen se reënval teenoor die langtermyn

gemiddelde reënval aan. dit is duidelik dat ons

‘n baie nat seisoen vanjaar beleef het. goeie

opbrengste word vermeld met graangraadprobleme

in sekere gebiede as gevolg van te veel reën.

die ondergrondse watertafel is goed aangevul en die

vooruitsigte vir die wintergrane lyk goed. die veld is

baie ruig as gevolg van die meer as normale reënval

en produsente sal veral bedag moet wees op

wegholveldbrande en die nodige voorsorg sal getref

moet word. S

Saamgestel deur Thys Grobbelaar (Graananalis: Senwes

Grainlink) en Ronél Koen (Senior GIS-tegnoloog: Senwes

Landboudienste) in die begin van Julie 2010.

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!