02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Francois Coetzee (middel) en Clayton Butler (regs)

is onderskeidelik tot Voorsitter en Visevoorsitter

van die agri nW Jongboer vereniging herkies. Saam

met hulle op die foto is Boeta du Toit (uitvoerende

Hoofbestuurder: agri nW).

Breek weg van die

koor van hopeloses

die jongboere WAt Agri nW se

jongboerkonFerensie op 28 mei

vAnjAAr op lichtenburg bYge-

Woon het, het gehoor dAt hulle

die toekoms met vertroue en

reAlisme tegemoet moet gAAn.

die temA vAn die konFerensie

WAs: “ekonomies gemobiliseer vir

die toekoms”.

Victor Vermeulen (motiveringspreker), ’n

suid-Afrikaanse sportster voordat hy in ’n ongeluk

was, het die jongboere op die punte van hul stoele

gehad met sy inspirerende boodskap. “ongeag wat

jou omstandighede is, kan jy steeds jou doelwitte

bereik. stop die ‘as’-sindroom – almal van ons het

onbeperkte potensiaal. konsentreer op dit wat jy het

en nie op dit wat jy nie het nie,” het hy gesê.

die gasspreker vir die dag was ernst janovsky

(hoofbestuurder: Absa Agribesigheid), wat ’n suid-

Afrikaanse ekonomiese vooruitskouing gegee het.

volgens ernst is daar drie aspekte wat die ekonomie

beïnvloed:

• vraag – wat is in die verbruiker se hand? “As

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

••• NUUS •••

HET Jy DIé arTIKEl GEnIET?

lees op bladsy 39 meer oor ernst jonker, wat as vanjaar

se Agri nW jongboer van die jaar aangewys is.

59

richard Hobson

(agri nW se

Jongboer van

2009, links) en

Johan Botha

(Verkoops agent:

John Deere,

lichtenburg) by ’n

John Deere 6430trekker,

wat by die

dag uitgestal is.

Senwes was een

van die borge van

die konferensie.

suid-Afrika bbp bo inflasie kan kry, dan het ons

land die boerpot geslaan.”

• tweedens is dit die wisselkoers en oopgrensbeleid;

• laastens die koste van kapitaal – wat kos dit jou

om op skuld te boer?

dit is belangrik dat die produsent sy produksie-

en prysrisiko bestuur, anders kan dit vir hom

groot probleme veroorsaak. “produsente sal hul

produksie-doeltreffendheid oor tyd moet opskerp om

die kosteknyptang vry te spring, omdat insetkoste

geneig is om vinniger toe te neem as die waarde

van produsente se uitsette,” het hy gesê.

danie marais (besturende direkteur: nWk) het

aan die hand van ’n storie vertel dat die jongboere

die koor van hopeloses moet vermy en positief

moet bly, omdat hulle die toekoms van landbou en

landboubesighede is. “As jy vir henry Windell, ’n

bekende in sportkringe, vra hoe dit met hom gaan,

antwoord hy altyd: ‘dit gaan skitterend’. baie van

die mense wat henry opgelei het, het dieselfde

positiwiteit in hulle as wat henry het.”

volgens heinrich krüger (voorsitter: nWk

direksie) moet die uitdagings wat produsente in

die gesig staar, soos die beskikbaarheid van water,

klimaat, wêreldmarkte en werkloosheid teenoor

stakings vir hoër lone, bestuur word. S

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!