02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

koste is die bestuurbare komponent van die koste in

’n onderneming, asook die koste wat die winste van

die boerdery “opvreet”.

in Tabel 2 word die werklike data van produsente

in die Wesselsbron-distrik, sowel as senwes

se begrote inkomste-kosteberamings vergelyk vir

sonneblomproduksie van 2005 tot 2010.

soos gesien in tabel 2 is die begrote marges en

moontlike wins per hektaar met die huidige scenario

(soos ten tye van die skryf van die artikel) beter

met sonneblom as met die aanplant van mielies.

hou egter in gedagte dat die sonneblompryse van

2008 tot 2009 drasties geval het, toe daar ook

redelike aanplantings van sonneblom was. pryse van

sonneblom moet goed vir strooptyd bestuur word

om moontlike dalings weens groot aanplantings die

beste te trotseer.

paS aan VIr SuKSES

die suid-Afrikaanse produsent se hoë vlakke van

produktiwiteit blyk nou een van die groot gevare

vir sy voorbestaan te wees. dit gaan dus van die

produsent afhang of hy sal kan aanpas en oorleef

in ’n globale omgewing waar die speelveld nie altyd

gelyk is nie, veral as gevolg van die subsidies in

ander lande wat produksie wil stimuleer.

dit bly dus belangrik vir die produsent om aan

die voorpunt van tegnologie te wees en om besluitnemings

prosesse in plek te hê om sy mede dingendheid

in die globale ekonomiese omgewing te behou

deur gebruik te maak van innoverende vaardighede

en die kundigheid tot sy beskikking. S

Boet van Zyl is ’n Senior Landbou-ekonoom by Senwes

Landboudienste. Skakel hom by 072 260 2202 of stuur ’n

e-pos aan: boet.vanzyl@senwes.co.za. Thys Grobbelaar, ’n

Markanalis by Senwes Grainlink, het ook insette tot die

artikel gelewer. Skakel Thys by (018) 464-7385 of stuur ’n

e-pos aan: thys.grobbelaar@senwes.co.za.

laNDBoU-TEGNiEK •••

Die wêreldwye resessie het druk op finansiering vir

die aankoop van mielies geplaas.

om meer sonneblom aan te plant, kan die sonneblomprys

onder druk plaas.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!