02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

40 ••• Ko lliG op ErNST joNKEr

Biologiese bewerking

maak van Ernst ’n wenner

vervolg van bladsy 39

die beesfaktor is verlede jaar met ’n beefmaster

stoetery uitgebrei.

GroEn GronD

die biologiese boerdery waarmee ernst so twee jaar

terug begin het en wat tans baie goeie resultate

lewer, het begin met proewe wat voor planttyd

gedoen is. ernst het eers ’n vloeibare ureum

voor plant begin inwerk, waarmee hy reeds goeie

resultate gekry het. dié proewe het uiteindelik gelei

tot die besluit om koolstof met die ureum te meng

en voor plant in te werk.

“koolstof is eintlik maar kos vir jou mikro-

Die Jonker-gesin: Ernst saam met yolandi, Ju-mari en

rianca.

elemente in die grond. deur koolstof saam met jou

ureum in te sit, stimuleer jy die grond se mikrolewe.

die koolstof bind ook die ureum in die grond. in die

verlede was die grootste probleem met stikstof wat

voor plant ingesit word, dat ’n goeie reënbui die

ureum uitloog. koolstof tree egter as ’n bindmiddel

op en sou dit reën, loog dit nie,” het ernst vertel.

ernst vertel ook dat jy gewoonlik nie erdwurms

in sandgronde kry nie, hoofsaaklik as gevolg van

te veel chemiese kunsmis en gif wat die grond

binnedring. “vandat ek die koolstof begin insit het,

kom die erdwurms egter terug en dit is wat ’n mens

wil hê,” het hy vertel.

om insetkoste te spaar het ernst vanjaar ook sy

eie kunsmisaanleg begin, waar hulle self kunsmis

meng. “ons het die goedkoopste roumateriale

gaan soek en meng dit nou self. hierdie mengsel

word dan voor planttyd in die grond gesit. dit werk

goedkoper uit.”

die blokke wat beplant is met ’n koolstof/

ureum-mengsel, het vanjaar ’n verbetering van

ongeveer 1 ton per hektaar in opbrengs getoon.

“vanjaar se baie reën het eintlik in ons guns

getel, want die koolstof het nog beter gebind en

die grond het nie geloog nie,” het ernst aan hand

van die voorbeeld verduidelik. “in tien jaar het die

langtermyngemiddeld van ons mielies per hektaar

van 2,5 ton na 5,5 ton verbeter”.

BEWErK SlImmEr, nIE mEEr nIE

ernst doen stoppelbewerking en los die reste op

die lande om erosie te bekamp. hy het ook ’n

groot sprong geneem deur van drie rye wat vyf

voet uitmekaar geplant is, te beweeg na ses rye

wat vyf voet uit mekaar geplant is. gevolglik is die

dieselverbruik met ongeveer 50% verminder, die

werk is vinniger klaar en daar word minder van

die selfmeng-kunsmis gebruik. “As jy daardie klein

jakkalsies bymekaar tel, is dit aan die einde van die

dag baie geld wat ’n mens spaar,” het ernst vertel.

in dié boerderystelsel, word oorlêlande nie

gebruik nie. “in hierdie distrik het ons hoofsaaklik

diep hatting-gronde, so ons baat nie juis by

oorlêlande nie en plant liewer jaar-op-jaar.”

kultivarkeuse is ook, volgens ernst, baie

belangrik. self plant ernst net dekalb 7845 en

8040. met die biologiese boerdery, speel kultivars

veral ’n groot rol.

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!