02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Onkruid

vervolg van bladsy 17

as ’n Cipla-produk is Ciplaquat 200 Sl ’n

goeie onkruiddoder vir voor plant.

>> wie is Cipla agriCare?

cipla Agricare is ’n divisie van suid-Afrika se 4de

vinnigste groeiende farmaseutiese maatskappy,

cipla medpro (deel van die jse-gelyste cipla

medpro suid-Afrika bpk. groep). ’n noue band

met die farmaseutiese en chemiese reus, cipla

internasionaal, beteken dat cipla Agricare toegang

het tot meer as 70 jaar se ondervinding

in die wêreld van farmaseutiese en chemiese

vervaardiging, deur middel van internasionaal

goedgekeurde aanlegte. cipla Agricare is dus vol

vertroue dat hul oesbeskermingsmiddels uiters

geskik is om aan die verwagtinge van plaaslike

produsente te voldoen. S

SENWES villaGE •••

>>wil jy meer weet?

lees gerus die hoofstorie op bladsy 6, waar

daar gekyk word na die voordele en nadele van

verskillende grondbewerkingspraktyke en watter

implemente die meeste geskik is vir watter bewerkings.

Ciplasate 360 Sl is ’n Ciplaproduk

wat as ’n algehele

onkruiddoder gebruik kan

word om die land skoon te

maak voor plant.

produsente is welkom

om hul naaste senwes village te

besoek vir aankope of om verwys te

word na ’n cipla Agricare verteenwoordiger

wat die produsent se plaas sal

besoek om raad te gee.

Peter Zeier is die Besigheidsbestuurder van Cipla Agricare.

Vir meer inligting, skakel hom by (021) 943-4200.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!