02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

62

••• NUUS

landboubesighede borg

studente vir lbK kongres

die lAndboubesigheidskAmer

(lbk) het AAn tien topstudente

vAn vYF universiteite in suid-

AFrikA se lAndbouFAkulteite die

geleentheid gegee om die lbk

kongres op 2 en 3 junie 2010 in

somerset-Wes bY te Woon. die

inisiAtieF is moontlik gemAAk

deur die borgskAp vAn verskeie

lAndboubesighede, WAt die

studente geborg het om die

kongres bY te Woon.

lindie Stroebel (bestuurder: ekonomiese

inligting en Finansies, lbk) het gesê: “die doel van

die projek is om ’n platform vir studente te skep

om eerstehandse kennis op te doen oor aktuele

onderwerpe wat deur deskundiges aangebied word;

om kennis te maak met sakepersone in top posisies

van landboubesighede en om idees en ervaringe

met mekaar te deel. die sukses van die projek is

reeds gesien in die netwerke wat tydens die kongres

tussen landboubesighede en studente gevorm is en

positiewe terugvoer wat van beide partye ontvang is

na afloop van die kongres”.

die lbk het deelnemende universiteite genooi

om hul top senior studente wat in landbouekonomie,

of ’n verwante landboubesigheidsrigting,

studeer, aan te wys om die kongres by te woon.

Fakulteitshoofde het studente op meriete

geëvalueer en slegs die topstudente is afgevaardig.

studente wat die kongres bygewoon het, is:

Wim grobbelaar en jaco hanekom (universiteit van

die vrystaat); harshil mitha en charl (nando) baard

(universiteit van stellenbosch); michelle browne,

guy ducasse en garreth sparks (universiteit

kwaZulu-natal); jacques schoeman, charmaine

ka makhaya en nico scheltema (universiteit van

pretoria).

senwes se borgskap het dit vir jaco hanekom

en jacques schoeman moontlik gemaak om die

kongres by te woon.

“dit is goed om te sien dat landboubesighede

en die lbk in studende, die deskundiges van die

toekoms, belê,” het jaco hanekom gesê. “die

lbk kongres was sonder twyfel een van die beste

konferensies wat ek nog bygewoon het. dit het

my die geleentheid gegee om die leiers van groot

landboubesighede te ontmoet en te leer by die

sprekers, wat van die land se mees ervare en

gerespekteerde landboukundiges is. ek is nou meer

as ooit gemotiveerd om eendag ook

my bydrae te maak om ons landbou

na nuwe hoogtes te lei”.

die borgskappe het die studente

se registrasie, akkommodasie, vervoer

koste, ’n toelaag en promosiebaadjie

ingesluit. S

Jacques Schoeman

(universiteit van

pretoria), Jaco Hanekom

(universiteit van die

Vrystaat) en Johan Dique

(Voormalige Besturende

Direkteur: Senwes).

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!