02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

50

••• ToEKomSBliK

weerstand teen glifosaat

vervolg van bladsy 49

uitoorlê. Wetenskaplikes was oortuig van roundup

se onaantasbaarheid, gedeeltelik omdat die

ensiem wat dit aanval maar dieselfde is in alle

plante. daardie eenvormigheid beteken dat plante

nie te veel mutasies kan hanteer nie; mutasies

moet sy vorm verander, wat nie werk nie en die

plant doodmaak. maar sommige bevolkings van

onkruide het op een mutasie afgekom wat ’n enkele

aminosuur in die ensieme kan verander. die plant

kan steeds met hierdie aangepaste ensieme oorleef.

en roundup vind dit moeilik om die ensiem aan te

val, te danke aan sy anderste vorm.

nog ’n manier om roundup af te weer, is

deur groot getalle. ’n internasionale span van

wetenskaplikes het vroeër vanjaar berig oor hul

ontdekking van hoe palmer amaranth glifosaat

afweer. dié plant vervaardig die gewone, kwesbare

vorm van die ensieme. maar wetenskaplikes

het agtergekom dat die plant eindelose ekstra

kopieë van die ensiem bevat. terwyl die glifosaat

sommige van die ensieme in die palmer amaranth

kan doodmaak, vervaardig die plant soveel meer

ensiemes dat dit kan aanhou groei.

dit is ook moontlik vir onkruid om weerstand

teen roundup op te bou sonder enige verandering

in die ensieme wat deur roundup aangeval word.

Wanneer produsente roundup op plante spuit,

versprei die gifstof vinnig van die blare tot by die

stam tot by die wortels. hierdie vinnige verspreiding

is wat roundup so gevaarlik maak. maar sommige

onkruide het ’n manier gevind om hierdie

verspreiding te omseil. Wetenskaplikes is nog nie

seker hoe dit moontlik is nie.

Wat die evolusie van roundup weerstand soveel

gevaarliker maak, is dat dit nie die grense van

verskillende spesies respekteer nie. Wetenskaplikes

het bewyse gevind dat, wanneer een spesie

weerstand opbou, dit daardie weerstand kan oordra

aan die gene van ander spesies.

in ’n onlangse onderhoud, het powles voorspel

dat roundup-weerstand katastrofiese afmetings

begin aanneem en vererger, nie net in Amerika nie,

maar orals waar roundup intensief gebruik word. dit

roundup is in 1974 aan die mark bekend

gestel. Wetenskaplikes het in 1986 plante

geïngenieur om weerstand te bied teen

glifosaat deur gene van bakterieë, wat

aminosure kon vervaardig selfs nadat ’n

plant met onkruiddoders gespuit was, in te

plant. in die 1990’s het monsanto en ander

maatskappye begin om glifosaat-bestande

mielies, katoen, suikerbeet en vele ander

gewasse te bemark. hierdie gewasse was baie

gewild. produsente het gevind dat hulle hul

lande met ’n redelike hoeveelheid glifosaat

alleenlik kon toedien – wat onkruid vernietig het

sonder om hul gewasse te beskadig – eerder

as om ’n verskeidenheid onkruiddoders aan

te wend. studies het getoon dat produsente

wat transgeengewasse gebruik het, minder

onkruiddoders gebruik het as diegene wat ’n

konvensionele kultivar geplant het – bv. 77%

minder in meksiko – terwyl hulle ’n aansienlik

hoër opbrengs op hul lande getoon het.

is egter nie ’n hopelose situasie nie. produsente kan

moontlik die verspreiding van weerstand verswak

deur die tipe sade wat hulle gebruik, te meng, of

selfs deur die kweek van kwesbare onkruid, soos

melander voorgestel het. S

Verwysings

• “u.s. Farmers cope With roundup-resistant Weeds”,

william neuman and andrew Pollack, new York Times

10 Mei 2010.

• the tangled bank: An introduction to evolution, carl

Zimmer, 4 mei 2010

• “Are roundup ready weeds in your future?”, bob

hartzler, department of Agronomy, iowa state

university, 3 nov 1998.

>> roundup se ontwikkeling

Vir verdere inligting, skakel (018) 468-2716 of stuur ’n

e-pos aan johan@infoworks.biz

>> geneties gemodifiseerde gewasse bevat ’n geen wat die plant in staat stel om steeds

proteïen te vervaardig as dit in aanraking kom met ’n onkruiddoder met glifosaat as aktiewe

bestanddeel. glifosaat laat onkruid vrek omdat dit sulke plante verhoed om

proteïen te vervaardig.

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!