02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6

••• HooFSToriE

Oorlêstelsel + verminderde bewerking =

hoër opbrengste

produsente WAt nie vAnjAAr in

stAAt is om hul produksieskuld

te diens nie, sien ongetWYFeld

rooi ligte Flikker. een

mAnier om so ‘n situAsie te

verhoed, is om met nuWe oë

nA boerderYbestuur te kYk. in

die gevAl sAl op Alle uitgAWes

besnoei moet Word – soos bv.

deur minder te plAnt.

> TEKS: ElmarIE CronJE

Die drie veranderlikes met die

grootste invloed op die plaaslike mielieprys is die

rand-dollar wisselkoers en die chicago-prys aan

die een kant en vraag en aanbod op die vrye mark

aan die ander kant. hiervan het die produsent slegs

beheer oor aanbod. hy moet dus minder mielies

produseer of andersins alternatiewe gebruike vir

mielies vind. uitvoer is nie ‘n oplossing nie weens

die lae pryse waarteen dit moet plaasvind.

verder het die lae mielieprys ook ‘n

kettingreaksie. produsente se krisis syfer deur

na die verkoopsyfers van trekkers en ander

plaaswerktuie, want produsente wil hul trekkers

langer in produksie hou. ongelukkig gebruik ‘n ou

trekker weens slytasie meer diesel as ‘n nuwe, wat

produksiekoste verhoog. trekkers moet dus deeglik

onderhou word.

sommige produsente bied dié krisis die hoof

deur hul vee-afdeling uit te brei. Ander oorweeg

slimmer en nuwer maniere van bewerking; soos

minimum bewerking en geenbewerking.

daar is bewys dat dit redelik kostedoeltreffend

is om na ‘n gekombineerde stelsel van oorlê,

verminderde bewerking en spoorverkeer oor te

skakel. die risiko van droëland mielieboerdery

word hierdeur verklein. let egter daarop dat die

aanvanklike oorskakeling druk op die produsent se

kontantvloei plaas.

die opbrengste lê dus in hoër opbrengste teen

verlaagde koste.

in ‘n oorlêstelsel kan die waardevermindering

van trekkers en implemente verlaag word. omdat

minder bewerk word, is minder trekkers en

implemente nodig. dit besnoei vanselfsprekend

ook die brandstofkoste en koste vir herstel en

onderhoud.

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!