02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

32

••• iN GESprEK mET

pieter möller

Positief oor

die landbou

enigiemAnd WAt Al ’n Funksie

bYgeWoon het WAAr pieter

möller As seremoniemeester

opgetree het, sAl Weet dAt dié

omroeper vAn oFm se sin vir

humor legendAries is. SEnwES

ScEnariO het bietjie meer oor

pieter uitgevind.

> TEKS: ElmarIE CronJE

pieter is vanjaar as die landbouredakteur

van oFm aangewys en as sodanig hanteer

hy alle landbounuus vir dié radiostasie. volgens

hom is die doel van oFm se landbounuus-seksie

om suksesse in die landbou te deel en ook die

belangrikheid van landbou vir die produsent en die

verbruiker uit te lig.

“ek het baie respek vir die suid-Afrikaanse

kom mersiële produsent, wat op ’n ongelyke vlak

met oorsese produsente moet meeding en dit

goed doen! hierdie mededingendheid bring baie

innovasie in die landbou mee,” meen hy.

poSITIEWE FoKuS

“ek wil ook graag daarop fokus om

meer positiewe nuus te deel en die

negatiewe beeld van landbou wat

soms uitgedra word, teen te

werk,” het hy vertel. maar dit

beteken nie dat die negatiewe

vermy word nie, is pieter

vinnig om by te voeg.

pieter se liefde vir die

landbou het reeds in sy

universiteitsdae ’n stewige

vastrapplek gekry toe hy

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!