02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wel gehelp word om dié produkte in die hande te

kry, hoofsaaklik deur middel van die plasing van

bestellings. oor die algemeen het die 22 winkels

wat besoek is, ‘n gemiddeld van 75% behaal vir

produkbeskikbaarheid, met hulpvaardigheid op 88%.

elke winkel word egter ook individueel gemeet

en daar word van hulle verwag om deurlopend beter

te presteer in die onderskeie indikators.

senwes village het goeie samewerking van

besoekers gehad met die voltooiing van die vraelys.

“ons is dankbaar teenoor village se besoekers vir

hul samewerking. die klantediensopnames help

ons om probleemareas te kan identifiseer, sodat

ons oplossings in die areas kan kry, om sodoende

te verseker dat klante ‘n positiewe koopervaring by

al vier van village se afdelings geniet,” het Wimpie

muller (bestuurder: spesiale projekte, senwes

village) gesê. S

Klante se siening oor diens in die winkels.

Klante se siening oor diens by die vulstasies.

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

Klante se siening oor diens by die onderdele-afdelings.

Die verskillende diensafdelings se resultate.

Klante se siening oor diens by die store.

SENWES villaGE •••

doelwit behaal

Vir verdere inligting, skakel (018) 468-2716 of stuur ’n e-pos

aan johan@infoworks.biz

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!