02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waardevol en dan moet met ‘n tweewielduisendpoot

gewerk word.

die planter moet spesiaal vir geenbewerking

ontwerp wees. dit moet in staat wees om deur die

oesreste te plant ten einde die saad en kunsmis

diep genoeg in die grond te plaas sodat dit behoorlik

met die grond kontak maak.

die gifspuit moet deeglik gekalibreer word.

en presies die regte hoeveelheid spuitstof moet

toegedien word om onnodige koste te vermy. die

produsent moet die regte grootte en tipe spuitkoppe

gebruik om te voorkom dat die spuitstof wegdryf en

die doeltreffendheid van die bespuiting sodoende

verminder word.

twee tipes spuite word gebruik. eerstens ‘n

balkspuit wat vooropkoms-onkruiddoder toedien

en dan ‘n skermspuit wat afskortings rondom die

spuitstukke het om tussen die gewasrye te spuit

wanneer die onkruid doodgespuit moet word sonder

dat die spuitstof op die gewasse beland.

produsente moet hul buurman in ag neem

wanneer daar gespuit word om skade aan

sensitiewe gewasse te voorkom.

die stroper moet in staat wees om die oesreste

eweredig oor die land te versprei want dit het ‘n

regstreekse uitwerking op die volgende aanplanting

se stand en opbrengs.

voordat jy begin met die oorskakeling na

geenbewerking, moet die volgende vrae

8

9

grond geploeg word, maak dit die grond

enersyds los sodat die gewas maklik kan

groei. Andersyds beskadig dit die grond se

struktuur en die grond se vermoë om water

en plantvoedingstowwe aan groeiende plante

beskikbaar te stel. As grond omgeploeg word,

oksideer die organiese materiaal en breek

dit vinniger af, sodat daar minder weerstand

teen kompaktering is. los grond verdig ook

makliker.

vermy dit om baie nat grond te bewerk. die

beste is om droë lande eerste te bewerk en

lande wat geneig is om lank nat te bly, vir

laaste te los.

grondbewerking kan ook ’n ploeglaag

Augustus 2010 • www.senwes.co.za

10

HooFSToriE •••

beantwoord word:

• sal dit werk in jou omgewing en met die tipe

grond wat jy het?

• hoe en waar gaan jy begin?

• sal jy jou lande kan skoonhou en is ‘n algehele

chemiese boerdery haalbaar?

• Watter tipe planter moet jy gebruik?

• Wat is die regte rywydtes en hoeveel rye moet jy

plant om by die stroper aan te pas?

• het jy die regte trekkers (kW) om die werk te

doen?

• het jy die regte werktuie? Wat moet jy aankoop?

• kan jy moontlik jou bestaande werktuie aanpas?

• sal jy grondverdigting kan beheer?

FaKTorE WaT Kan HElp mET DIE

omSKaKElInG:

• maak gebruik van die ondervinding en

kundigheid van produsente wat reeds die stelsel

gebruik

• maak vryelik gebruik van nuwe tegnologie

• maak rekenaartegnologie ‘n integrale deel van

jou boerdery

• kommunikeer gereeld en vryelik met suksesvolle

produsente oor jou vordering. S

Vir verdere inligting, skakel (018) 468-2716 of stuur ’n

e-pos aan johan@infoworks.biz

veroorsaak. dit is ’n verdigtingslaag wat deur

die ploegskaar veroorsaak word. hierdie laag

kan so dik word dat plantwortels nie daardeur

kan groei om by die grondvog uit te kom nie.

dit kan voorkom word deur die grond nie altyd

ewe diep om te ploeg nie en die ploegdiepte

af te wissel.

Wanneer dit stortreën, tref groot waterdruppels

die grond met so ’n harde slag dat dit ’n

kors op die grond kan vorm. dit gebeur veral

wanneer die grond vir ’n tydperk tussen die

verbouing van twee gewasse braak lê sonder

die beskerming van plantreste. dit is dus

raad saam om altyd oesreste op die land

te hou.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!