02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

••• rEDaKTEUrSBriEF

Tye van verandering

Verandering is dalk so goed soos

’n vakansie, maar dit is nie altyd maklik of sonder

pyne nie.

ek onthou toe ek nog met my neus in die boeke

gesit het op technikon, het ek begin om met allerhande

verskillende haarkleure te eksperimenteer.

dan was dit bruin, dan swart, dan blond, maar een

kleur wat ek nooit probeer het nie, is rooi.

eendag besluit ek toe om rooi aan te durf, maar

nie ’n donkerrooi of bruinrooi nie, nee, dié kleure

was te mak. ek mik vir die vuurrooi stopstraatkleur.

maar op my blonde hare vat dit net op die punte –

en dis pienk! nodeloos om te sê, moes ek my weg

vinnig na ’n haarkapper vind om dié vreeslike kapsel

reg te toor.

so is dit maar met verandering – dit is nie altyd

goed nie. maar soms is dit nodig. in vandag se

land bouwêreld, met klimaatsverandering duidelik

waarneembaar en tegnologie wat teen ’n verbysterende

pas ontwikkel, is verandering amper ’n

gegewe. dit is egter belangrik om daarna te kyk as

’n geleentheid – om te leer, of selfs meer sukses te

smaak.

in hierdie uitgawe van die Senwes Scenario

word daar veral gekyk na die voordele van minimum

bewerking en wat jy nodig het om dit toe te pas.

lees op bladsy 6 wat die verskille tussen konvensionele

bewerking en minimum bewerking behels.

SENWES ScENario

hoofredakteur

Johan Grobler, Assistent Hoofbestuurder:

Korporatiewe Bemarking,

Senwes, Tel: (018) 464-7199

E-pos: johan.grobler@senwes.co.za

waarnemende redakteur/

uitgewer

Johan Smit, Infoworks

Tel: (018) 468-2716 Sel: 082 553 7806

E-pos: johan@infoworks.biz

medewerkers

Koos Barnard, ds Willie Botha, Ilana

Koegelenberg, Dries Kruger, Sipho

Lowane, Mariana Purnell, Boet van Zyl,

Peter Zeier.

advertensies

Ingrid Bailey, Infoworks

Tel: (018) 468-2716 Sel: 082 744 6971

E-pos: ads@infoworks.biz

uitgegee en grafies versorg

deur infoworks

Uitlegkunstenaar: Mercia Venter

Tel: (018) 468-2716, Postnet Suite 32,

Privaat sak X10, Flamwood, 2572

• Alle regte van die inhoud van Senwes Scenario word voorbehou ingevolge die bepalings van Artikel 12 (7) van die Wet op Outeursreg.

• Die eienaar en uitgewer aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige uitlatings in advertensies, promosie-artikels of deur medewerkers nie.

Elmarie Cronje

op bladsy 48 gesels ons oor hoe gmo-gewasse

deur die jare aangepas en verander is – en wat

hierdie verandering vir produsente beteken.

daar is ook weer heerlike pryse op die spel –

van dvd’s tot boeke tot matriekafskeidpakkette en

rugbykaartjies. iets vir die hele gesin.

gepraat van verandering – hierdie is ook my

laaste uitgawe as redakteur van Senwes Scenario.

na ’n betrokkenheid van meer as vyf jaar in die

landbou joernalistiek en by die interne en eksterne

tydskrifte van senwes, is daar nuwe loopbaan ge -

leent hede wat wink. dankie vir die drie eerste uitgawes

van Senwes Scenario as volwaardige klantetydskrif

wat jy saam met my deurgemaak het. dit

was ’n voorreg om deel van die landboufamilie te

kon wees.

Ons neem met hierdie uitgawe van senwes scenario

afskeid van Elmarie. Sy het al ’n bekende gesig geword by

boeredae, kongresse en landbougeleenthede en ons sal

haar insette en liefde vir die joernalistiek mis. Baie sterkte

met jou loopbaan, Elmarie – en onthou, eenmaal deel van

die landboufamilie, altyd deel…

– Johan Grobler, Hoofredakteur

subskripsie

Marie Erasmus, Senwes

Tel: (018) 464-7568

Faks: (018) 464-7772

E-pos: marie.erasmus@senwes.co.za

eienaar

Senwes, Posbus 31, Klerksdorp, 2570

Tel: (018) 464-7800

drukwerk

BM Kagiso

Tel: (011) 622-3820

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!